RSS Feed

Vriendskap – Glimlag

In die laaste tyd wonder ek weer oor vriende.  Ek sien daar is mense wat groepe vriende het en hulle beweeg beslis nie op dieselfde vlak nie.  Ek verstaan nie dat mens net soms ‘n vriend kan wees nie, maar dan wat sal ek nou weet of verstaan…

old-friends

Best-Friend-Quotes

Funny-Best-Friend-Quotes

Best-and-Funny-Friendship-quote

Best-Friendship-Quotes-Funny-quotes

Best-Friends-Quotes-.

24 responses

  1. Soos Toortsie sê, hang seker af hoe jy “vriende” en “kennisse” onderskei. Die begrip word baie los en vas gebruik. Dit verhoed my egter nie om sonder vrees in ‘n nuwe vriend/kennis-verhouding in te duik en die faktore te geniet wat my in die eerste plek na die persoon aangetrek het nie. Daar is al tyd iets om te wen, al is dit ‘n eenmalige gesprek of net een enkele gedeelde belangstelling.

  2. Eintlik verstaan ek nie mooi wat jy oor vriende sê nie maar ek is seker dig. Is jy nie die een wat vertel moenie verwagtinge hê nie want dan sal jy nie teleurgesteld wees nie?

    • hehehehe… daar betrap jy my heel daar binne-in . Jy is reg . Ek is net so effe teleurgesteld oor dinge ander uitdraai as wat ek gehoop het. Ek leer net nooit … soos ‘n skoothondjie …

  3. Best friends are people you don’t need to talk to every single day, you don’t need to talk to each other for weeks, but when you do it’s as if you’d never stopped talking!

  4. Party mense het dosyne vriende en ander, soos ek, het net n handjievol vir wie ek tot die einde van die wereld sal gaan, en wie dieselfde vir my sal doen.

  5. Die laaste een is nogal nie sleg nie. Daardie ‘nuwe’ vriende weet ook niks van al jou stoutighede nie en jy moet weer van vooraf wonder en uitvind hoe die ander ou is! Ek vind met groep-vriende kan mens steeds uitsorteer die wat jy rerig as vriend aanvaar of net as iemand wat jy ken.

  6. My mening , die woord vriend, vriendin word so maklik gebruik- vriendskap is so kosbaar. Ek dink vriende word verwar met kennisse. Nou ja ek was nog nie bevriend , binne my huwelik met teenoorgestelde geslag. Veiligste dink ek is hier op blogland- die vriende raak naderhand huiskennisse al is dit net via blogs/en of Facebook.

  7. My gunsteling: We will always be friends. You know too much about me.

  8. Geniet ek nou dit!

  9. monicahaddad01

    Lag met ‘n traan😉

  10. Daars altyd n silwer randjie. Yippee, nuwe seniele vriende !

  11. die laaste een gee vir mens nogals baie voortuitsigte om na uit te sien!🙂

  12. ben het met alles hier boven eens

%d bloggers like this: