RSS Feed

Voëls

DSCN7324

Vandag deel ek graag ‘n paar voëlfoto’s en aanhalings.

DSCN5792 (2)

Be like the bird who, pausing in her flight awhile on boughs too slight, feels them give way beneath her, and yet sings, knowing she hath wings.
Victor Hugo

DSCN3916 (2)

Onthou jy nog die een?

Al die somers en winters is nou reeds so lankal verby.
En die glimlag van jonk wees verberg soms ‘n ou hartseer pyn.
En eendag sien ek Sproetjies weer en my oë staar verdwaas.
Want die lelike eendjie verander in die mooiste swaan.

En ek sê:
“Sproetjies, jy’s pragtig”.
En sy druk saggies my hand.
En sê: “Ek wens ek kon my deur jou oë sien.”

DSCN5822 (2)

Everyone likes birds. What wild creature is more accessible to our eyes and ears, as close to us and everyone in the world, as universal as a bird?
David Attenborough

DSCN5792 (2)

Elke swart kraai dink sy eier is die witste.
– Elke mens dink sy besittings is die beste

DSCN3872 (2)

Kyk na die wilde voëls: hulle saai nie en hulle oes nie en hulle maak nie in skure bymekaar nie… – Matteus 6:26

DSCN3863 (4)

Faith is the bird that feels the light when the dawn is still dark.
Rabindranath Tagore

DSCN7314

24 responses

  1. Pingback: Toeka-Tokkel – 18 : Versameling/ versamelstuk | scrapydotwo

  2. Ek sukkel om met voels te “connect” maar die kransduif was vir my nog altyd spesiaal gewees.

    Mooie foto’s en se goed Talie!

  3. just click there where normaly you see an picture , and picture will show🙂

  4. Voëls word dikwels geonderskat. Baie mense skram van ‘n voëlbesigtigings toer weg. Hoewel, dit is gewoonlik die voëlkykers wat die skaam diere (soos luiperde) die vinnigste opmerk.

  5. Dis baie mooi, hoor!! Birds of the feather flock together! Mag ons saam ‘n mooi week hê!🙂

  6. Baie mooi fotos en aanhalings. Jy is n ster met jou samestelling!

  7. mooie fotos van mooie vogels

  8. monicahaddad01

    Lekker gelees en gekyk dankie.

  9. Beautiful captures and quotes. As you might know, I’m also a big bird fan.🙂

%d bloggers like this: