RSS Feed

Glimlag

Dit reën so lekker soos dit die hele somer nie gedoen het nie. Ons het die twee dae al meer as 50mm gehad en ons is ongelooflik dankbaar.

Al wat mens in die geval mag doen is om te glimlag … hoop jou Saterdag is net so lekker

image003

image009image005

image013

image006

image016

23 responses

  1. Bly dat laat reen het gekom – hoop dit sal genoeg wees.
    Lekker gelag – besonder direksies vir pa, en die arme slang!

  2. Bly oor die reen daar by julle!

  3. Daai een waarop die aantrek instruksies van die babapakkie is is BAIE bemarkbaar! Wie sal nou nie dit vir ‘n pa wil koop nie

  4. Ek hou van die bottelprentjie!Ons kan doen met bietjie reën diékant!

  5. of ik wel eens wandel bij familie of vrienden ?
    als ik bij familie ben wandel ik daar wel eens een rondje
    maar de meesten van mijn familie en vrienden zijn niet zo van die wandelaars
    fijne avond

  6. zo de glimlach is binnen
    niet van dat beetje regen , maar van de leuke plaatjes , heb die van de chinese Adam en Eva ff geleend🙂

  7. Dankie Tina , vir hierdie slim-en-snaaks

  8. Ons kan behoorlik dankbaar wees vir die laat-reen wat die afgelope ruk val. Ek is bly om te hoor julle kry ook n deel daarvan!

%d bloggers like this: