RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Eish, daar vang die beurtkrag van 08:00 – 10:00 my onkant. Ek was darem al lankal op maar so tweede koffietjie sou lekker gewees het.  Die feit dat ons meer as 10mm reën gehad het, maak meer as genoeg daarvoor op.

Dankie vir die deelneem/inloer. Hoop die naweek is net soos jy dit bestel het. (ek is nuuskierig oor die week se foto’s … dis dalk nie so maklik nie?)

1

10959518_641355982661318_933948444272052605_n

2

11026306_955625167790929_1361941748180605096_n

3

11038377_956404617712984_4705131967668085901_n

4

11140399_916332458412204_6510504785868203887_n

5

11118831_952930318060414_9199231446993344734_n

6

11151032_955651054455007_3225747941086021177_n

27 responses

  1. 1. Daisy Jane
    2. Can’t get enough
    3. Sister golden hair
    4. A sorta fairytale
    5. Cheeseburger in paradise
    6. Down in a hole

  2. 1. Spot the girl…
    2.Hondehemel
    3.Skoonlief?
    4.En toe trou die gestewelde kat met die mooiste katteprinses
    5.Nou moet ek hoor jy kan nie kook nie
    6. My ma het my geleer om dit te doen

  3. Hei Tina
    Ek gaan niks sê oor #@#^%^&()_)++)(*&^%$# Eskom nie!
    1. Psigedeliese idille
    2. Net so ‘n bietjie na links…
    3. Sy laat die blond uitgroei
    4. En toe sê Mattewis…
    5. Mens kry mos nooit kans om te eet by jou eie onthaal nie!
    6. Hoop daar’s ‘n vangnet!

  4. Ha ha ha jy maak my dag!! Die beurtkrag maak lewe maar moeilik!

  5. flowerpower
    hondenwasstraat
    op weg naar de kapper
    samen zingen met de katten
    pas getrouwd en nu lekker samen uit eten
    paaldanser

  6. Ek is lui vandag,maar weer oulike foto’s!

  7. 1. Die blondine, die blomme en die borrels …
    2. Julle is nie my mooeeders nie!
    3. Repelsteeltjie en haar ridder (het hulle lank en gelukkig geleef? )
    4. Kattefonie in K-mineur
    5. ‘n Mens kan nie net van liefde en koue water leef nie
    6. Sy pa is glo ‘n brandweerman en sy ma ‘n paaldanseres van formaat.

  8. Have a great weekend. Hope the Stage 4 power cuts don’t reach your area.😕

  9. 2. Ja dames! Dis bulmis wat julle ruik!
    5. Toe fluister sy by die kansel sy kan nie kook nie.
    6.Julle dink verniet ek is ‘n aspirant stripper, ek gaan ‘n brandweerman word!

  10. #1 Mooi blom
    #2 Lekker om hond re wees
    #3 Die okkie broek – nie kort nie, okkie lank nie
    #4 Katte onderrig
    #5 Ekonomiese feestelikheid
    #6 Ek gaan nou beurtkrag inslaan

%d bloggers like this: