RSS Feed

Veilig

Hoe veilig is veiliheidskomplekse?

Ons woon nou al ‘n jaar en 4 maande hier en daar was al al 3 inbrake. Daar is ‘n muur met elektriese draad om. Die hek word beman en daar is wagte wat die perseel patrolleer – en daar is al meer ingebreek as in die onderdorp waar ek gewoon het vir baie jare.

Sug… mens betaal daarvoor.

Thief-Like-a-Boss_c_91197

master-thief_c_3700243

30 responses

  1. Ek vind dat hier by ons inbrake by die meer gegoede areas plaasvind. Langs my plekkie het ‘n drievlak woonstelblok opgespring en ons was gelukkig genoeg om geen inbrake te he nie. Ek doen my eie huiswerk maar ek sal liewerste hierdie “marvelous maids” groepe oorweeg voordat ek ‘n huishulp kry. Wat egter my hare laat regop staan is die ouens wie in jou huis rondslaap terwyl jy vas aan die slaap is. Ek slaap glad nie meer met oop vensters nie.

  2. ja… *sug* veiligheid kom met ‘n prys… ‘n bull’s eye teiken. Ironies ne?

  3. Ek stem saam dat die meeste van die moeilikheid kom gewoonlik met bouers en bediendes. Dit help as inwoners wat fiks is ook patroller – soos in ons onderdorp.

  4. nu onder het plaatje zitten mooie kunstwerken van borduursels
    suc6

  5. Definitief die bouery en baie oge wat loer en kyk!

  6. Hopenlik as die bouery daar by julle klaar is sal dit beter gaan.
    Amper vra ek vir jou waar is dan die Vrydag se fotos vir die byskrifte? Gee maar die bedrywigheid hier met bruilof voor deur die skuld….. wil nie kraag sê dit is die ouderdom nie😦

  7. Dit maak mens skoon moedeloos!!

  8. Dis meestal n inside job, mense se bediendes praat……. Jy het geen beheer oor jou buurvrou se bediende nie en sy / hy vertel dalk vir ander van jou doen en late.

    • Hier is die skoonmakers deel van die sorgsentrum … ek dink die bouers en hulle pelle en die wagte en hulle pelle en die feit dat die toesig maar effens is, is die probleem

  9. Ja die lewe is nie reguit nie!😦

  10. those dogs get some meat with poison in it
    and they stil break in
    you find it all over the world

  11. That’s terrible! We had so many burglaries when we lived in Gauteng, inspite of spending a fortune on armed security, fences and alarms. It was always when there was building work going on in our street.😦

  12. monicahaddad01

    Dis oorlat julle nie honde het nie, gaan haal so paar by die SPCA en al julle probleme is opgelos. pronto!

    • Ek het ook daai ding gesê Dit was by ‘n huis (en daar is nog net 2 … as daar ‘n hons was … hulle het die man se selfoon en horlosie langs hom waar hy slaap gesteel

  13. Kan jou feitlik waarborg dit sal verander sodra die bouwerk klaar is en julle n ander sekuriteitmaatskappy kry.

%d bloggers like this: