RSS Feed

Ouderdom – voordele van Aftrede

11146311_10152834650118581_2699923269916593550_n

Ek het vanmore bewyse van die heerlikheid van aftrede.  Maandae is Huisgenoot (en ander tydskrifte) dag op die Landgoed. Gewoonlik ry ek so 10uur se kant PNP toe, want dan is die tydskrifte al afgelewer.  (By die PNP kos die Huisgenoot R16.95) Gewoonlik is die parkeerplek skaars naby… vanoggend het ek reg voor die deur ‘n plek gekry. Eish, dis darem heerlik as die vakansie verby is vir ons afgetredenes!

Het jy al geglimlag vandag. Miskien sal dit help!

USB-stick for seniors
Soon it will be compulsory for the elderly to not only carry their ID with them, but also their insurance papers, their list of medication and a compact version of their medical history, their views about resuscitation after a cardiac arrest etc, etc.
So, when an older person wants to go out he or she will need to carry a lot of paperwork!!
That is why there has been developed a special USB stick for seniors.

Have a look – – – – – –
Available soon, but only on prescription!

This way you always have your USB handy….

6e80f22a850fb49995e55faac79c6380

 

 

29 responses

  1. Hehe, baie slim. En wanneer die USB uit is, is daar ‘n passion gap!

  2. als je op het plaatje klikt , zie je Kunst
    in de vorm van bodypaint
    zeer oulik

  3. En ek eis vir die dag wanneer ons ‘n inplanting onder die vel gaan kry met al ons inligting op 😯

  4. Wha-haa-haa-ha-ha (snork, kry asem) haaa-ha-haaaa-ha haaaaa!

  5. Mens hoef nie oud te wees om die tande”stick” te kry nie

  6. Wha-ha-ha. Tina? Jy oortref jouself met hierdie USB. Nou hoeveel Huisgenote koop jy op so ‘n Maandag? Klink of jy die afleweringspersoon daar is?

  7. Ha ha ha ha dis histeries snaaks!!

  8. nu ik had al gelachen vandaag
    maar nu wederom hoor

  9. Seker nie baie aanvraag vir daai “te veel voortanne’-stel Kaaplangs nie🙂

  10. Bwahahaa! Ai Tina,jy laat my nou kraai van die lag! En as die stokkie dalk nat word of roes?

%d bloggers like this: