RSS Feed

Blomme

DSCN5265 (2)

Ek bring vir jou blomme.
Ek gee jou genot.
Ek leen jou my bicycle sonder ‘n slot.
Ek weet dit is laat.
En jou ma-hulle slaap.
Maar ek moes net vir jou sê:”Ek het jou lief, ek het jou lief soos die Kaap.”

Ek het jou lief soos die Kaap.(Koos Kombuis)

DSCN5738 (2)

Vir jou sal ek blomme koop
Tot my geld opraak
Vir jou sal ek kaalvoet loop
Ja, dit maak nie saak
Solank jy net vir my ook sê
Dat jy my sal liefhê
Sal ek vir jou
Kastele bou (Pieter Smith)

DSCN5547 (2)

Where have all the flowers gone, long time passing?
Where have all the flowers gone, long time ago?
Where have all the flowers gone?
Young girls have picked them everyone.
Oh, when will they ever learn?
Oh, when will they ever learn? (Pete Seeger)

DSCN5478 (3)

Ek bring vir jou ’n sonneblom uit Bethlehem
En gee dit water op Bloemfontein
Uit Hanover bring ek kappertjiesaad
Uit die tuin van nr 3 Darlingstraat
En hanepoot druiwe uit die Paarlvallei (lize Beekman)

DSCN4060 (2)

En ek dan? Watter soort blom is ek van God se tuin?
Het ek ook ‘n doel, en is ek ook van nut.?
Dis toe dat ek dit sien. Al die blomme was benat met dou,
en op al die blomme het God se son geskyn.
Hy het almal gemaak en almal is Syne.
Hy het nie net die Kappertjies en Sonneblomme nodig nie,

maar Hy het ook die skugter Vergeet-My-Nietjies nodig,
En ook die wat in die skadu groei.(www.smulweb.nl)

DSCN5401 (2)

En wat kwel julle jul oor klere?

Let op die lelies van die veld,

hulle arbei nie en hulle spin nie;

en Ek sê vir julle dat selfs Salomo

nie bekleed was soos een van hulle nie.  (Mateus 6)

 


34 responses

  1. Pragtige, pragtige fotos. Daar is nooit ge kort aan blomme in plekke soos die landgoed nie. Dan het ‘n mens mos tyd vir jou tuin😉

  2. Dis pragtig Tina! Die foto’s en die verse. Die detail van die foto’s is baie goed, kyk net hoe staan die kappertjies se are uit

  3. Asemrowend! Jou blomme is pragtig, het jy alles geneem daar by jul landgoed? Moeilik om te kies maar is ek mal oor die sonneblom. Die pienk sagte blommetjies wat op klippertjies rank is net so pragtig! Hou van die klippies. Die woorde is net so spesiaal by elke blom. Dankie jou moeite.

  4. Lieflik Tina! Weereens gaan jou fotos en die woorde so pragtig saam, dit stem n mens sommer reg vir die Sondag-oggend.

  5. Van al jou interessante inskrywings en vermaaklike prente is “Blomme” vir my nog die heel mooiste! Baie dankie liewe Tina.

  6. ha die rondomtaliedraai
    een fiets zonder slot is snel weg
    bloemen zijn prachtig , en als je ze plukt in de natuur
    ook niet duur🙂

  7. Reblogged this on scrapydotwo and commented:
    I had to reblog this. It is just awesome the photos and the words just go together

  8. Dis werklik pragtig almal is besonders fotos en aanhalings. Het n paar trane weggepik. Nou mis ek jou en almal eers

  9. Pragtige woorde en fotos.

  10. Pragtig,pragtig,pragtig!
    Mooiste foto’s!

  11. Dis pragtige woorde en foto’s! Geniet jou naweek!

  12. Such a delightful post! 😍 Thanks so much for the beautiful flowers and words. Happy weekend. xx 💐

  13. Pragtig! Baie dankie dat jy dit deel. Geniet n wonderlike blomgevulde naweek!

%d bloggers like this: