RSS Feed

6 April 1652

Die stomme man draai sekerlik in sy graf om as hy weet wat alles aan hom toegedig word.

!!

old20R10

6e80f22a850fb49995e55faac79c6380

janv

33 responses

  1. Haha, dis oulik!! My 23jarige seun dra ‘n Jan-hemp net soos die laaste foto!!😉

  2. Nou kan hy darem die skuld op Cecil John pak.

  3. Die ou drip en sy nasate was die oorsaak van al die gebouery en westerse konsepte van skole en universiteite.Wat ‘n ou gek! Weg met sy beeld en al die ander koloniale goed soos banke ,skole,universiteite,hospitale,universiteite,paaie ens.!!

  4. Ek hou baie van die standbeeld foto.🙂

    Ek hoop maar oom Jan kan nog lank en veilig bly staan. (Ek sal nie verbaas wees as ‘n spul oor ‘n paar dae se dat die Voortrekker monument ook moet waai nie)

  5. Die ANC oor 400 jaar is ‘n minor. Rooi brigade doen dit vir jou in ‘n jaar! ‘n Standbeeld se nagmerrie …

  6. och er zijn ergere dingen
    ik heb goede verbinding en woon hier prima
    nog zeg 3 weken en ik ben met pensioen
    slaap wel

  7. Lekker beenkouse teen Kaapstad se koue :0)

  8. Lieber Gruß und eine gute Woche Gruß von mir Gislinde

  9. Arme Jan, hy het sekerlik al n klomp kere omgedraai en dan maar weer omgedraai.

  10. Ek het so hemp van Jan, die laaste foto hierso!

  11. Jan, Jan, Jan is die bielie van die Bosveld!

%d bloggers like this: