RSS Feed

Hoe slim is jy?

My stories begin as letters.
My pen is my wonderland.
Word water in my hand.
In my pen is wonder ink.
Stories sing. Stories sink.
My stories loop. My stories stop.
My pen is my wonder mop.
Drink letters. Drink my ink.
My pen is blind. My stories blink.

44027

(Net vier uit elke honderd mense besef that this can be read in Afrikaans and English.)

Hierdie skitterende advertensie is geskep deur Joe Public Ignite vir Bryanston Parallel Medium Skool in Johannesburg om die tweetalige aard van die skool te adverteer.

34 responses

  1. Tina dit is nou so oulik en slim. My man het dit in Engels gelees en in die middel oorgeslaan na Afrikaans. Baie goeie advertensie.

  2. Die man had een heel goed idee

  3. Oulik!!! Slim manipulasie deur die boemelaar…

  4. Ek ken die skool baie baie goed๐Ÿ™‚

  5. Baie oulik. Wys jy hoe een gedig meer as een kultuur kan aanraak sonder vertaling nodig is.

    Om aan te las by die prentjie, ek het in ‘n arm buurt groot geword en die Hindus en Boeddhiste in die gemeenskap het altyd uit hulle pad gegaan om die honger mense te voed terwyl al die ander kerke ens die hongeres geignoreer het….

    Sleg van ons ander gelowe ne… laat mens dink…. hoe barmhartig is ons as ons ons geloof afskeep deur nie die hongeres te voed nie.

    Daarom sal ek altyd ‘n spesiale bewondering vir Hindus en Boeddhiste he.

  6. Briljant. As dit beskikbaar was in 1899 kon ons dalk ‘n oorlog afgeweer het.

  7. ik denk dat je oud Nederlands vergeet
    hier zie ik relegieรฉn welke ik nooit eerder zag
    en het antwoordt ? welke gaf het meeste
    laat me raden , staat er niet bij๐Ÿ™‚

  8. Dis nou beslis slim!

  9. Ek is een van die 96.

  10. Oulik ! My pen is in my hand! My hand is in warm water….

  11. Very clever indeed! This guy has it all worked out.๐Ÿ˜€

%d bloggers like this: