RSS Feed

Vrydag Byskrifte

‘n Jonge man het vroegoggend al gewonder waar die Vrydag Byskrifte dan is. Gelukkig maak ek so deur die week die foto’s bymekaar.

Hoop jy het ‘n besonders Geseëende Pase. As jy ry doen dit versigtig. Ek hoop jou naweek is heerlik.

1

e9258b42e4661051c241dc37099e2597

2

410dbe0f25140a0e0af9b3fa2c68717b

3

69203ab754ce46b9ec40a565a77a4df0

4

95699beee96069c7b1baf313eca77caa

5

10410268_10152943958014865_2280843885016895763_n

6

sony-world-photography-awards-2015-shortlist-14

 

42 responses

  1. Zeker de moeite waard om eens te bekijken en heel plezant ook

  2. Ek geniet jou fotos elke keer. Het maar my oë toegeknyp by nr 5. Die … rollies is te oop.

    1. “Eina – julle druk my ‘n pannekoek.”
    2. Raai wie dra die doek in die huis?
    3. Hoe pienker hoe mienker
    4. “Wie het die stuurwiel gevat?”
    5. (hierdie een is te lelik, kannie dink nie …)
    6. Kid-Idol on stage.

    Lyk nie of dit veel in ons ou dorpie gereën het oor die naweek?

  3. Net so lekker om die fotos op n Maandagmiddag te kyk as op n Vrydag! Maar tussen Vrydag en nou moes een van jou babafotos in n grillerige ou met n leeronderbroek en n skietding verander het!
    😀

  4. 1. O vrek! Ek hoop nie ek lyk soos een van hierdie twee nie!
    2. Baba- papa
    3. Ek gaan nooit oppie job sonder my dop nie
    4. My droomvoertuig, julle speel seker, whaaaaaa!!!!
    5. As hierdie rollie glip, weet ek nie wat word van tollie nie…
    6. Ek kom Kervader!!

  5. Hallo Tina – agteros maar darem…
    1. Vir wat smaail julle so?
    2. Die chip en die blok
    3. Kontrêpsie maak vir baba bly
    4. Maar hy’t nou-die-dag nog gepas!
    5. Rowwejek met rollies
    6. Ta-daaaaaa!

  6. 1. You shook me all night long
    2. Double trouble
    3. New kind of cool
    4. We gotta get out of this place.
    5. Happiness is a warm gun
    6. New kid in town.

  7. 1. Waarvoor het ek my inge.. uitgelaat?
    2. En hy gaan skree binne sekondes! 3..2…
    3. Dis lekker wanneer Pappa my moet oppas!
    4. En jy verwag dat ek beïndruk moet wees???
    5. Noem my Kaal. Kaal Burger!
    6. Uiteindelik my vryheid!!

  8. 1. Fronsie-ke-donsie 2.Jirre, daai Baard ! 3. Suigie pypie, Tande knypie 4.Brieke ? 5. Skote Petoors 6. Vakansie !
    Onthou, paastjoklits maak vet.

  9. 😀😀 nommer 5!! Geseënde Paasfees en ek hoop jy het die naweek ‘n bietjie stilte daar. Die vakansiegangers het gister en deur die nag hier opgedaag en vir die volgende paar dae slaap ons almal met oorproppies.

  10. Daai ou gaat sy viool raakskiet!

  11. #4. Daar verloor dieStormers weer.
    #1. Oooo gaats

  12. 😀 Geniet jou lekker lang naweek!

  13. 1. Ek is nog nie gesuip genoeg vir die lewe nie…

  14. 4. Wat bedoel jy nommer 5 is my pa????

  15. 1.Vir wie moet ek nou kyk?
    2.Boontjie en sy kloontjie.
    3.Skofwerkermiddagete.
    4.Ek willie hier weesie!
    5.Skiet hom pappie!
    5.pret,pret,pret!
    Lekker naweek vir jou,Tina.Ek hoop jy voel gou beter.

%d bloggers like this: