RSS Feed

Glimlag

Ek kan nie wag vir die naweek nie. Ek smag na bietjie stilte. Sommige ouer mense word soos kinders. Twee tannies het gisteraand tot 0:30 rumoer – as ek nie so moeg was het ek vir my ‘n ander Landgoed gaan soek.

Wag laat ek ek ophou om te kerm en kla – laat ons maar bietjie glimlag

ATT2222

ATT3333

ATT4444

ATT5555

ATT6666

ATT13191919

39 responses

  1. ik ga met pensioen en 28 april is laatste werk dag
    wat ik ga doen , niet anders als nu , wandelen – fietsen – PC
    alleen ik heb nu meer tijd
    slaap wel

  2. Geniet die naweek. Oulike foto’s

  3. Spokie sny spoor

    Ernstig? Oumense wat tot dan rumoer? Miskien was daar wyn betrokke.
    Like van die leeu in die pad.
    Hiehie -‘ no sheep’ x2 is te oulik!

  4. En in die dag slaap die twee tannies seker hulle kaperjolle af!🙂

  5. Net in Afrika.🙂. Daai ou moet nie so sit en die leeu terg nie, hy beter ry!

  6. Ek weet voor my heilige siel ek het gister hier kommentaar gelewer, nou kry ek dit nie😯 Ek het gedink om langs jou in te trek; jy sal geen klagtes met die bure hê nie. Hoe ouer ek word hoe vroër gaan slaap ek. Klim party aande al agtuur in die bed. Mooi dag vir jou.

  7. Ek wonder altyd waar kry jy al d kostelike foto’s.

  8. monicahaddad01

    Dink net hoe gaan jy die stilte dubbel waardeer as dit weer herstel is😉

  9. Hehehe. Love the pothole one.😀

  10. Hupse tannies daar ne!

  11. kermen en klagen hebben denk daar ook geen nut
    dus wat je zegt , lachen en gein maken is altijd goed

  12. Haha ek is mal oor die bakkie wat die slaggate probeer misry.As mens na hierdie foto’s kyk,besf mens dat mense ten spyte van alles wat verkeerd is,dit steeds weglag met humorsin.
    Was die tannies geswael,of hoekom het hulle so lawaai?

    • Nee ek is te kwaai oor ek so effe olik is. Dis die interessantste vriendskap Die een het Alzheimer en die ander het beroerte gehad en kan nie eintlik praat nie … hulle kuier heeldag en aldag bymekaar en besef nie hoe hard hulle praat of hulle het geen idee van tyd nie

  13. 😀 Thank you, Rondom!🙂

  14. Daardie een met die saak dink seker hy is ‘n voetkundige . Dalk wroeg hy met ingroeitoonnael.

  15. Ai tog, so ‘n lawaai is nie lekker nie! Die foto’s is so snaaks!😀

  16. LOL!!! Ou mense wat soos kinders raak. . . .

    Ek hoop die konstruksie werkers is darem ook af die naweek.

    My aanbod van drank staan nog . . . veral om die raserige ou mense te laat uitpaas

  17. Eish vir die een met die saag…

  18. Die een met die saag is baie optimisties🙂 Kan nie wag vir die naweek nie. Hoekom? Dan HOEF ek NIE die telefoon te antwoord nie!

%d bloggers like this: