RSS Feed

Sug…

DSCN6036 (2)

Met die lawaai het ek  gewonder of ‘n ander haarstyl my beter sal laat voel.  Ek is so spyt en het nie luukse strandhuis waar ek ‘n paar maande kan gaan bly nie.

image099 image035 image037 image063 image064 image068 image081 image031

41 responses

  1. Spokie sny spoor

    Hiehiehie – nee, nie een van die haarstyle is vir jou nie. Maar almal is baie cute! Hoop net vir jou part die werkers pla nie daar oor paasnaweek nie.

  2. Wat van koordlose oorfone, waarmee jy die TV en rekenaar kan hoor? Dan lyk jy soos die die mense wat gewere of eerder ammunisie toets. Ai, tog, nou weet ek nie, want as “oorpuisies” jou engtevrees gee, wat sal daardie goed doen?

  3. Teenoor daai kapsels is ek blessed met my bles!

  4. Dit laat my dink aan my hare as die suidooster hier by ons waai!! 😀

  5. Laaste een is te gesofistikeerd vir n konstruksie plek!

  6. 😀 I just decided to quite worryiny about my hair.

  7. Huur jou plek uit aan n dowe en huur n huisie by die see.. (Solank die WIFI hot is.)

  8. Hmm – watter styl het jy toe gekies? En het dit gehelp??

  9. ziet er goed uit
    gelukkig hoor ik die herrie niet🙂

  10. Ai ek voel saam met jou.Wissel elke dag jou haarstyl…jy het my nou lekker laat lag!

  11. Ek dink as jy een van hierdie kapsels aan probeer, en dan bietjie daar by die werkers gaan gesels, sal hulle sommer vandag al klaarkry, net sodat hulle nie weer more of maandag hoef te kom nie😉

  12. Die vlakvarkie is gorgeous! Dalk moet jy maar ‘n paar oorpluisies insit.🙂

  13. Hiehiehie, ek twyfel of een van die style jou sal laat beter voel! Werk hulle naweke ook?

%d bloggers like this: