RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Ek is maar stil vandag

Baie dankie vir die inloer/deelneem

1

10888636_753909688040734_2059805349028068214_n

2

10987706_933319463378821_4780742344940478205_n

3

11052426_808662242546851_3087893115418660581_n

4

11008768_805396182873457_6724963424223862958_n

5

11075296_10205195192711040_3781399772283909237_n

6

11068082_811905755555833_2239219329437126053_n

 

 

 

 

38 responses

  1. Mosterd na die maal? Mar ek gat proebeer…
    1. Buig die boompie terwyl jy nog dronk is.. hik.
    2. Kappie-plakkie dans
    3. Hiert jou mooi ding!
    4. Maar….. die kat kom weer, want hy wou nie langer wag!
    5. Die keisertjies se jassies is glo nommerpas!
    6. Om beter te kan voel, my kind!

  2. Vreemdโ€ฆwaar is jou klere?
    heb toch een schort aan ! ๐Ÿ™‚ was een geintje
    is lol lachen en plezier

  3. wat een taaltje is dat toch hรฉ , wat ze noemen ” oude Nederlands ” lijkt er niet meer op
    en kom ik met afkoringen als ff en pps
    nu ff is taal van de jeugd en betekend even , als in wacht even
    pps is een afkorting van ” Microsoft PowerPoint presentatie ”
    welke je tegen komt als je in mijn blog op een plaatje klikt
    slaap wel

  4. Spokie sny spoor

    Voel jy nog so stil, of is dinge beter?
    Hierdie tyd van die nag is my kop rerig plat maar geniet ek altyd die saamspeel.Om te dink jy lรช al rustig in jou bed en slaap…”
    1. Fietsman: “Instant tree-cutter.”
    2. Dansers: “Sakkie sakkie die boude”
    3. Gorilla; “Is dit hoe Adam gelyk het?”
    4. Kat: “Wat van ‘n toetsrit?”
    5. Kaalmanne (Spokie is spraakloos…)
    6. n Ouma is soos olifantliefde.

  5. 1. I see stars
    2. Help me out sister
    3. Adult diversion
    4. Perfect space
    5. Does your mother know?
    6. Crazy love

  6. Van watter ander foto’s praat julle? Ek sien net ‘n klomp kaalbasse wat karwas! Alles om dit vervaag!๐Ÿ˜‰

    Eintlik is die kat my gunsteling. Dis fyn trap daai

  7. Ek moet ‘n bietjie Google en kyk waar is daai kar was plek want die werkers by die een hier in my dorpie dra almal lelike overalls.

  8. Ek het die nou geniet ..!!

  9. dus stil vandaag , nu ik was werken en het was niet stil hoor
    heb nog geen fb verzoek gezien
    fijn weekend

  10. Sjoe,daai manne het netjiese boudjies.Hulle maak skoon dat ek nie verder kan dink nie!Lekker gelag vir jou foto’s,dankie Tina.

  11. 1. LAAITS OUT EN POEGAAI
    2. EK HET NIE ‘N PENTIE AAN NIE
    3. VREK, MAAR DIS ‘N LELIKE OMIE
    4. WAAR IS DIE KATTE..BAK?
    5. SOU DIE SPUL BANG WEES HULLE KLERE WORD NAT?
    6. JY MOET REGTIG AAN ‘N BETER BEVOGTIGER VIR JOU VEL DINK, SKAT

  12. Ek steel by Newsferret–Nr 4 Knaterjolle. (Bloos vir my voorbarigheid!)

  13. 5.Tina sit binne in haar vuurwa om n ogie te hou oor haar span skoonmakers. Enige oomblik gaan sy die ruitveers aanskakel om beter te kan sien. Bang vir duike met die swaar dongles.

  14. #1 Spoedmaak dood!
    #2 Samba-liste.
    #3 Is dit jy Zuma?
    #4 Katterjolle.
    #5 Die naakte waarheid.
    #6 Ag Liefie.

%d bloggers like this: