RSS Feed

Glimlag

Eish die rumoer maak my gek … dalk sal ‘n glimlag werk …

11185_10151552517341314_216762265_n

1545724_926728497379102_3496562085416687675_n

10291694_10153001395980353_8741766429001268961_n

10304444_10152456211518317_7975862183907697698_n

10483282_10153021018625353_1236984874399973052_n

21228_1558483247744845_3048306999665273319_n

35 responses

  1. Die met de schapen vind ikde beste.maar kon ook goed lachen met de rest

  2. ben blij dat je het mooi vond
    en ik hoop dat je op de foto geklikt hebt
    en door Antwerpen gelopen hebt
    slaap wel

  3. Wel, jy het my ook laat lag. Die laaste een klink tog so bekend.πŸ˜†

  4. Oulik! Daai hondjie … Maar, die laaste een … in die woorde van ‘n sekere koningin: ons is nie geamuseerd nie.

  5. Ek trippel soms so rond op een plek soos ek besluit wat ek moet gaan doen.

  6. Die skape is baie oulik!

    Hulle sal enige poedel uitstof by ‘n hondeskouπŸ™‚

  7. Hierdie is gulp-ooprukkend cool xxx Tina

  8. ik heb een klein simpel cameraatje
    een Panasonic Lumix DMC-TZ30
    slaap wel

  9. Lekker man. Een of ander tyd sal dit klaar wees

  10. Thank you, Rondom for the laugh!!πŸ˜€

  11. Bou hulle weer daar by julle?

  12. monicahaddad01

    Net wat ek nodig gehad het!

  13. Spokie sny spoor

    Haha! Nr 2 is ‘n wenner vir die dag.
    Die skape is puik geskeer!
    Laaste een laat my dink aan … Spokie?
    Gelukkig kan ons nog vir onsself lag. As jy hierdie stadia ontgroei, gaan die rooilig aan.

  14. Nou sommer hardop gelag vir laaste prentjie. Hoe bekend klink dit nieπŸ™‚

%d bloggers like this: