RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Na ‘n heerlike reënbui kan ‘n mens niks beter vra nie. Dis darem ‘n vreemde jaar die jaar. Maart was nog nooit so warm nie.

Dankie vir die deelneem/inloer. Ek hoop jy het ‘n heerlike naweek.

1

11068082_10155338558380015_9206585666987049774_n

2

10985871_10155342333765015_8653918406436479158_n

3

11043216_870378833005184_2472455498745096456_n

4

10991293_10155152769265251_3695059356565265027_n

5

10686686_10155077299970251_5873970732379442371_n

6

11024708_867087163334351_74781807024880376_n

48 responses

  1. Leuke foto’s maar die 1 ste tooànt een man die niet zo goed vooe zijn fiets zorgt,anders zu hij zijn wielen niet verliezen.Heeft hij het overleefd?

  2. waarom staat het zo letter voor letter onder elkaar , ik kan er niets van maken
    mazzel

  3. Iets trek my na die man met die skoene … dink dis sy sin vir humor. (Verbeel ek my of het hy net een been?) In daardie geval is hy ‘n great ou!

  4. 1. Kyk ma geen… o vrek, geen wiele!!!
    2. Hoe moes ek weet die gedierte het ‘n hengse ystertekort?
    3. Ek willie skooltoe gaan nie!
    4. Eish, wat maak hy met die ander skoene?
    5. Ek het die baba aan die slaap gesoen
    6. As jy vir iemand se agterstewe kyk, mag jy dalk jou gat sien…

  5. 1. Die wiel het gedraai! Wat nou?!
    2. Haai! Wat maak jy!
    3. Hoekom is dit altyd huistoegaantyd nes ek op my lekkerste speel!
    4. Keuses, keuses, keuses.
    5. Hey, dis wakkerwordtyd!
    6. Ag nie al wéér nie.

  6. 4
    arme ou het net een been😦

  7. Hallo Tina
    1. Daar’s ‘n skroef of twee los
    2. Haai, man!
    3. Maar ek’s te groot hiervoor!
    4. Kom ons kyk of daai slagspreuk in die enkelvoud ook sal werk
    5. Oo, ek’s so verveeld – wanneer word my maatjie wakker?
    6. Logiese uiteinde

  8. Ek verkyk my altyd aan die foto’s wat jy pos!🙂

  9. So paar “oepsies” hierdie Vrydag! Laat my altyd smile. Lekker naweek Tina!

  10. Nr 5 is baie sweet.
    Fijne Vrijdag, pragtig!

  11. 1 Moerre los!! …… moerre neer?

    2 Kry nie die houer mense oop nie … waar is die sleutel

    3 BRIEK !! ma.

    4 Trappers net so koel soos my kruisbande

    5 Daai speen lyk lekker

    6 Speod en gevaarlike kurwes lei tot moelikheid

    *
    Okkie C. Jansen van Vuuren
    Hoopstraat 14 Kuilsrivier 7580
    vvuureoc@outlook.com
    0219063652
    0761044013

    Van: rondomtaliedraai
    Gestuur: ‎Vrydag‎, ‎20‎ ‎Maart‎ ‎2015 ‎11‎:‎46‎ ‎VM.
    Aan: Okkie Jansen van Vuuren

    rondomtaliedraai posted: “Na ‘n heerlike reënbui kan ‘n mens niks beter vra nie. Dis darem ‘n vreemde jaar die jaar. Maart was nog nooit so warm nie. Dankie vir die deelneem/inloer. Ek hoop jy het ‘n heerlike naweek. 1 2 3 4 5 6 “

  12. 1. Hmmmmmm. Ek wonner of my begrafnispolisse tot op datum betaal is…

  13. #1 – OOOOOOo f,f,f,f,f,f,f,f,f,f,f,f,f,f

  14. Noord Vrystaat het gedurende Maart meer reën gehad in drie dae as in die hele Januarie toe die boere dit so bitter graag wou hê.

  15. 1. Ek het Photoshop ondek!
    2. Kielie-kielie-kielie

  16. reënbui ?
    regende het reën
    fijne vrijdag

%d bloggers like this: