Ja, en klink my hier is die volgende storm ook weer. Hoor die winde was erg daar in jul omgewing.
Hou van die pancake-dog. Die perd is ook oulik. Wat? het nog nooit ‘n kat so sien sit nie.
Oulike fotos.
Verskoon. Ek is so besig met ander skrywerk, my kommentaar is bietjie laat. Ons was die naweek bietjie Pelgrimsrus toe en draai gemaak by Gods window. Was jou naweek rustig?
My foon wil niks weet van foto’s aflaai vanaand nie. Nou is ek baie nuuskierig.
Sien jy Tina, verlede week het jy gese ons moet glimlag dat dit reen en nou is dit so. 🙂
Ja dit werk nê … Lekker naweek
Ja, en klink my hier is die volgende storm ook weer. Hoor die winde was erg daar in jul omgewing.
Hou van die pancake-dog. Die perd is ook oulik. Wat? het nog nooit ‘n kat so sien sit nie.
Oulike fotos.
Ons het 10mm gehad en vroeer in die week ook Baie dankbaar
Wat maak jy die naweek
Verskoon. Ek is so besig met ander skrywerk, my kommentaar is bietjie laat. Ons was die naweek bietjie Pelgrimsrus toe en draai gemaak by Gods window. Was jou naweek rustig?
Aha dit klink lekker Hoop die kamera was saam Ja dankie – ek is mos half siek nou sit ek my dae om
Ag nee – hoop jy raak gou beter.
Ek dink die probleem is opgelos
Die kat! O daai kat het nou my hart gesteel
Ja ek stem
Dankie, dit is medisyne vir die siel.
Grinnik… dankie!
Ag dis oulik.Ek hou van die 4×4 plakaat en die kindertjies.
Jip… mens kry oulik goed op die internet
Dis nou n lekker paar glimlag fotos.
Lekker as jy inloer Is jou student weg
ha die rondomtaliedraai 😉
je zegt het mooi bij mij
zou niet weten of het ook zo is
denk het haast wel
Lekker as jy inloer
inloer , wie ik ?
ik loer nergens binnen 🙂
Hehehehe we say it like this if you come visiting
😉
Laataand en jy laat my lekker glimlag. Ons het ook vanaand ‘n goeie bui reen gehad – sulke vet druppels wat later sommer strome water was.
Strome van seën daai!
Die ou kindertjies staan daar in afwagting…. bly oor julle reen!
hulle is dol oor foto’s
you have my smile to for this blog 🙂
Dankie…
Thanks for the smiles. Love the one of the children posing for a group photo. 😀
Yes they are so cute!
Ek hou van daardie landmeter foto 🙂
Ek ook …hulle kom so opreg staan. Ek het al gesien kinders is dol oor foto’s en sal mekaar wegstoot om voor te kom