Waarom word daar niks gesê van mense wat teen 200km per uur ry en dan verongeluk? As dit ‘n gewone landsburger was het dit dalk nie eers die koerant gehaal nie? Waarom is een se lewe belangriker as ‘n ander?
Dis mos maar hoe dit werk, as een of ander sus en so iets oorkom dan is daar groot lawaai daaroor.
Bietjie van die onderwerp af maar die polisie het R100000 aangebied vir die vang van daai twee wie die SABC TV nuusaanbieder besteel het. Huh?! En wat van al die meer ernstige gevalle soos wrede moorde en kinders wat verkrag word? Mens kan ook maar net kopskud
Ja en almal het gesien hoe hulle lyk Dink net aan ‘n gewone inbraak wat hulle al die elektroniese goed steel is mens maar aangewese op die versekering … Niemand het ooit gesê die lewe is regverdig nie
Die gewone ongelukke teen 200 km / h haal wel die koerante, maar darem nie elke dag vir ‘n week of meer nie.
Dood is veronderstel om ‘n gelykmaker te wees. Dalk vir die siel wat die dood ervaar. Nie vir die ophef wat rondom ‘n persoon se dood gemaak word nie. As daar ‘n sweempie status of roem is, word dit gemelk vir alles wat daaruit kan kom.
Dus daar rijden ze ook als idioten alles maar dood
lees over een foto bij mij , foto van wat , ben opweg van werk naar huis , en nu vrij , morgen fietsen
Mzl
I so agree with you. We read of terrible road accidents several times a day on News24, but government ministers don’t get upset about those. It’s only if it happens to be one of their own, that a big fat fuss is made, and a scapegoat is found. 😦

Stem. Dis ‘n baie goeie vraag. Kan dit nie antwoord nie, want nuwe SA dra nuwe antwoorde …
Voorwaar dis reg!
Die gewone ongelukke teen 200 km / h haal wel die koerante, maar darem nie elke dag vir ‘n week of meer nie.
Dood is veronderstel om ‘n gelykmaker te wees. Dalk vir die siel wat die dood ervaar. Nie vir die ophef wat rondom ‘n persoon se dood gemaak word nie. As daar ‘n sweempie status of roem is, word dit gemelk vir alles wat daaruit kan kom.
Ek wonder net hoe hulle weer hulle het 200km gery het? Dis regtig net vir my te veel
Dis maar hoe dit in die mensdom se geskiedenis werk…hoës en bekendes kry altyd meer aandag.Dit sal nooit verander nie.
Ja ek stem, maar dis of die in beheer al hoe magtiger word
Jip,die skoen is nou aan die ander voet!
Ja ongelukkig
Dus daar rijden ze ook als idioten alles maar dood
lees over een foto bij mij , foto van wat , ben opweg van werk naar huis , en nu vrij , morgen fietsen
Mzl
What is the weather like? How was your trip?
it was supposed to be Sunny and around 16 C
but foggy all day an around 11
cycling trip was okay
Wow 16C is cold here.
so 11 is freezing 🙂
Ja die dag temperatuur is in die winter tussen 15-21 grade maar die nagtemperatuur is gewoonlik tussen -1 en so 10 grade
ja dat is een wat je kan noemen een warme winter 😉
Ja elk het sy eie bekoring
wat is er met deze tekst zo vreemd , uitgerekt 🙂
Ja waarom sou dit wees?
Ek sal nie kan sê nie
Goeie vraag! Hoë bome kry meeste wind, daar word geld uit gemaak vir die storie.