RSS Feed

Sondag kopies

As mens weer sien is dit Sondag. Warm dae ek koeler nagte.

Hoop daar is ietsie na jou sin om te koop/neem sonder geld – gratis en verniet!

10429323_751919431568160_2908821097511418511_n

11018330_10155291092085287_6526268644522061086_n

10556377_10152841465427893_1242087512459335551_n

11046195_724470514337700_8369102281264801269_n

10942501_1069466643066997_1942671408807343963_n

8186c0c68f75

27 responses

  1. Koekies lyk heerlik, pers blommetjies pragtig… maar die KLAVIER!🙂 Ek dink hy moet fantasties speel, maar ek begeer hom nie.

  2. Wat een prettige speciale foto’s.De 1 ste verdient de prijs van originaliteit.

  3. Gee my die klavier!

  4. Ek sit nou so en draai my kop ….toe sien ek darm uiteindelik daai snaakse stoell ding is ‘n klavier!

    Lekker weer vir jou Tina!

  5. Spokie sny spoor

    Moet sê die karsitplekke lyk nogals … sag. Interessante fiets. Die pers blommetjies sal ook mooi lyk in my tuin.

  6. Wie wil nou fietsry sonder wyn as beloning? Die vraag is natuurlik hoe ry jy terug as die wyn reguit kop toe gaan?

    Kom die fiets met ‘n trapper?

  7. Die pers blommetjie is pragtig!

  8. gratis en voor niets , bestaat al lang niet meer
    of mag ik die fiets zo mee nemen , ik lust geen wijn🙂

%d bloggers like this: