Ek hou van jou openingsin: ” .. dit is beter dat mens maar stil is.” Die afgelope tyd begeer ek daai ding baie in my binneste.
1. Woefie: “Ma se oor rek soos kougom.”
2. Stripes in ‘duplicate’ en ‘rotated.’
3. Leeuin: “Brulll…Adam het dit ook met Eva probeer.”
4. Abba-paddas.
5. Piggy: “Wat van ‘n soentjie op die snaweltjie?”
6. Kat: “Hul sê jy moet blom waar jy geplant is.”
Haai daar, Tina! Ek mis ook vir Bruggie…
1. Ag Pa, luister tog ‘n slag!
2. Jonathan Livingston Zebra
3. Ek’t mos gese ek jaag die bok verby jou! En toe sit jy en slaap!!
4. Jongensfontein
5. Mwaaahhh!
6. Laat daai hond nou net weer probeer om my te byt…

hehehehe jy laat my altyd lag
Daai varkie is darm maar klein, veral as mens dink hoe klein kuikens is
Dis waar maar dis dalk ‘n eendkuiken of iets groters
Haai daar, Tina! Ek mis ook vir Bruggie…
1. Ag Pa, luister tog ‘n slag!
2. Jonathan Livingston Zebra
3. Ek’t mos gese ek jaag die bok verby jou! En toe sit jy en slaap!!
4. Jongensfontein
5. Mwaaahhh!
6. Laat daai hond nou net weer probeer om my te byt…
Haai dis nou lekker om jou te sien Het jy die trek oorleef?
😀 Geniet jou naweek!!
😆
🙂
no1 Ek sal maar an my ma vashou………… net ingeval…
Pragtig …
1) Kom nou, Ma!
2) Daar is altyd een wat gatkantom is
2) Sebra vinger
3) EK HET GESê DIE KOS IS NOG NIE REG NIE!!!!!!
4) Padda orgie
4) I’ve got your back – frog style
5) Ek kan nog ontbyt raak, maar jy my geveerde vriend, gaan nog ontbyt maak.
6) Niemand sal my hier soek nie.
hehehehehe… lekker skerp Dankie vir die deelneem
Het niemand vir daai kattus verduidelik dat turksvyeblare ook dorings het nie?
Hy lyk heet tuis daarin
#3 – Jy is weer laat!
#4 Lepel lê
Skerp…
Lekker naweek
4. touklou
Jy vat tyd om te dink sien ek… teen Maandag het jy al ses
4. klomppomp ?
Grinnik… net so!
Hoop jy het lekker verjaar. Ek mis jou blog