RSS Feed

Wil jy wed?

Zuma-050622so-400h-01Ek wil jou wed dat die president nie sent gaan terug betaal in my leeftyd nie!  Indien jy die weddenskap aanneem, moet jy bewyse lewer … sommer meer as een!

m_150301stm_150129tt

22 responses

  1. Soos Olga sê: Die Hard.

    Net Zapiro kan hom enigsins verantwoordelik hou.

  2. Spokie sny spoor

    Ek sien in Beeld hy is een van die bes betaalde wêreldleiers. En sy verskoning is dat hy nie “weet” hoeveel moet terugbetaal word, of is daar nog nie vasgestel hoeveel hy moet terugbetaal nie.
    Klink meer of daar om tyd gespeel word …

  3. Karma is slimmer as hy …. Eendag is eendag, dan gaan dit hom aan sy gat byt.

  4. Hy weet ten minste daarvan. Onse eerste minister se woorde: I don’t remember! Dis ook nie besonder gerusstellend nie

  5. TsK,maar julle is onverdraagsaam. Gun hom dit tog!! 😉

  6. Hy het mos nou klaar gese hy sal niks terugbetaal as die polisie nie presies kan vasstel wie verantwoordelik is nie.Hahahaaa!

  7. Ha ha ek dink ook nie so nie!

  8. Dink ook nie hy gaan terugbetaal in MY leeftyd nie. Of in Dirkie se kleinkind se leeftyd nie.

%d bloggers like this: