RSS Feed

Glimlag… dalk reën dit?

Sjoe dis weer warm en droog hier by ons. Miskien sal ‘n glimlag werk!

10460398_10153115078636112_4240897722068553590_n

10447767_10153124612281112_2503107070446034016_n

 

 

10155161_779839702107509_2010981242549485131_n

 

10906295_900306096668085_1424032528903400318_n

 

1507880_781445028613643_2196421846718189710_n

 

11009207_680789545359315_2883146373124259310_n

14 responses

  1. Ek sien vanaand praat hulle op die nuus van die droogte wat die mielieboere so teister. Kom ons hou aan met glimlag, dalk gebeur dit gou-gou.

  2. Die ou babatije in die wasbak is so cute

  3. Nou’t ek krag vir die Donderdag, dankie Tina!

  4. Is die lessenaar in die toilet vir ‘n laptop? Dan kan die mense sommer direk hulle stront neerpen.

  5. Spokie sny spoor

    Aaag – die baby in die wasbak is te cute. Die reën bly ‘n probleem. En voor my huis werk hul al weke aan die pad, kry dit nie geteer, kan nie eens wasgoed waag uithang in die stof. Ek kry dus ‘n dubbel klap, en dan is my kar se kleur nogals swart. Lyk of ek nooit kar was nie.

    Oulike prente. Die ou met die wiel het ‘n probleem. Laat my dink aan my man se boormasjien.

  6. So pas in Koppies begin reën, glimlag lekker.

  7. Lekker gelag veral vir die vragmotor sonder wiel!

%d bloggers like this: