RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Ek wonder wie is verantwoordelik vir hierdie droogte? Die dag en nag temperatuur wat so groot verskil het maak dit nog taaier om te reën.

Hoop jy het ‘n heerlike naweek. Dankie vir die inloer/saamlees.

1

11037328_1417614221619097_2254981604369950406_n

2

10676207_1402912149755971_4413322441713949624_n

3

420694_574746859223179_693204304_n

4

10382168_923811260983402_7493427230631953363_n

5

10421204_684494964988773_6950315540520366334_n

6

10645186_817620074935855_6752067375575187761_n

38 responses

  1. Wat heb ik me hier reuze geamuseerd.

  2. Spokie sny spoor

    Weet ek is mosterd-na-die-maal, maar geniet om byskrifte by jou fotos te plaas:

    1. Trapsuutjie-alo-Solo.
    2. Woef: “Hoe spoil so stink tekkie my been.”
    3. Ek het Eva se vyeblaar gevind, nog net soek na die paradys.
    4. Honde-sop
    5. Skei vir snork? Nooit! Maar moord – elke dag.
    6. Kietsie: “Wat van ‘n duif-eiertjie vir ontbyt?”

  3. Kyk net hoe frons daai kat!

  4. No 1 is briljant!!😀

  5. Nr1 Ol’ slow hand

    Lekker naweek Tina

  6. 1. Op my ou ramkietjie met nog net een blaar…
    2. Hoekom kry ek net een tekkie?
    3. Nee, ek is nie deur die blare nie!
    4. Ag assebliefie, ek willie eerste afspring nie!
    5. Hier saag ons al weer balke vir die nagtelike kakofonie!
    6. Sal ek, of sal ek nie? Ou pêllie sê my gou!

    • hehehe en self hier het jy so lekker manier met woorde. Wanneer pak jy nou iets aan om te publiseer? Stuur iets na ‘n tydskrif … of sommer vir Isak … of het jy al?

  7. Ek voel skuldig..ek is die snorker . Sy kla te fyntjies ..medemense kla met oorgawe oor snorkers-

  8. 1) Sing ek my minnelied op my blaarkitaar

    2) Ek sweer, ek het die skoen begrawe sonder die been.

    3) ‘n Hond moet werk om te kan eet

    4) Sal ek jou nou maak glimlag?

    5) Die besluit om met ‘n glimlag te moor

    6) Hier Kiep-Kiep, kom na kieter kat.

  9. I so enjoyed this post, Rondo! The first one is funny.🙂

  10. Ag, dis te dierbaar vir woorde.
    Dis egter nou te laat vir my om te dink.😆
    Lekker naweek hoor.😀

  11. Thanks for the Friday smiles. Love the little dog with the big leaf.🙂

  12. Het hier gereen pleit onskuldig

  13. Hehe, nommer 1 moet daai kitaar inprop en vir hom ‘n rock band bymekaar gooi.

  14. Pingback: Vrydag Byskrifte

%d bloggers like this: