RSS Feed

5 Days of Black and White – Day 5

The two rules of this challenge are easy to follow:

1) Post a black & white photo daily for 5 days.

2) Invite someone different to participate each day.   Die vierde blogger wat ek nomineer is  https://justfletcher.wordpress.com  (jy het heeltemal te lanklaas van jou mooi foto’s geplaas!)

DSCN9394 (2)

Dankie aan Sus wat my genomineer het … volgende week begin ons ‘n reeks uitdagings op versoek van ‘n oud blogger en dit sal interessant wees om te sien hoe dit sal uitloop. (sal net moet seker maak dat mense nie verneuk en ander se foto’s steel nie.

Vrydag Byskrifte volg later!

19 responses

  1. Een van my gunsteling hondesoorte pragtig vasgevang!

  2. Jy is n boffin met S&W. Pragtig hoor!

  3. Love this image. Beautiful, adorable eyes🙂

  4. Mal oor jou hondjie….
    Maar vergewe my asseblief maar ek sal pass, sorry Tina. Nooi vir Perdebytjie in my plek 😊

  5. Met so ‘n nat snoetjie.

  6. Lyk of hy wag vir sy kos.

  7. Aaag so sweet!! Met ‘n traantjie in die een ogie. Is dit ‘n vriendin se hondjie? Nog uitdagings – Klink aanloklik.

  8. Dit klink interessant! Mal oor die Jack Russel!! Mis myne so!

%d bloggers like this: