RSS Feed

5 Days of Black and White – Day 4

The two rules of this challenge are easy to follow:

1) Post a black & white photo daily for 5 days.

2) Invite someone different to participate each day.   Die vierde blogger wat ek nomineer is  monicahaddad832901546.wordpress.com

Tina_Snijder_16-1 (2)

18 responses

  1. Mooi om soms net oe te sien en die uitdrukking vas te vang!

  2. Ek dink dit is ‘n goeie foto en treffend in swart en wit.

  3. Ongelooflik hoeveel detail daar op ‘n swart en wit foto kan wees.

  4. Pragtig!!!

  5. Dit is n pragtige S&W foto! Uitstekend Suster

  6. Wow! Great B&W portrait!

  7. Pragtig oe! Regtig ‘n mooi foto!!

  8. Sjoe. Eks eerlik, ek gaan moeilik kies tussen jou ‘Kat’ waaroor ek mal was, en hierdie een. Dit lyk uitstekend in wit-en-swart. Het jy dit gesny?

%d bloggers like this: