RSS Feed

5 Day Black and White – Day 2

The two rules of this challenge are easy to follow:

1) Post a black & white photo daily for 5 days.

2) Invite someone different to participate each day.   Die tweede  blogger wat ek nomineer is https://spokiesnyspoor.wordpress.com

DSCN6243 (3)

27 responses

  1. Dis die mooiste seuntjie.Hy lyk so ernstig.

  2. ‘n Vraag, kan ek my kamera stel om swart en wit te neem? Sien die rekenaar vertoon aoms my fotos in swart en wit,

  3. Ek laaaaaaik baie!!

  4. Te pragtig. Dankie vir die nominasie. Eks amper by. Het al begin loer watter fotos mooi sal lyk in swart-en-wit. (Jou sus het my ook al genomineer, ek sal moet gou maak …)

  5. Lyk asof hy al jou geheime gaan uitvis.

  6. Baie skerp foto Tina, met soveel gevoel in sy ogies!

  7. Mooi in S&W.

  8. Wonderful portrait! Great in B&W.🙂

  9. monicahaddad01

    Kyk hy sommer dwarsdeur daardie kamera……

%d bloggers like this: