RSS Feed

Sondag kopies

Ek het lanklaas ietsie vir jpu te kope aangebied. Die week het ‘n paargoedjies my pad gekruis wat jy dalk sal wil aankoop of indien nie, jou ten minste sal laat glimlag! Hoop jy het ‘n vredevolle Sondag.

 

1532154_295537693970097_2924052962248507138_n

10155003_10151910104340895_1474399010_n

10413398_10155112124195058_1672566592974307919_n

11013013_681279178643685_7436619811926143083_n

old-kitchen-items-reused-ideas-1

10408831_10155197734535058_7310780908703689270_n

34 responses

  1. Die skoene is baie oulik!!

  2. Jou prente is oulike! Die arbei-piesang-wiele het my laat lippe aflek, die tuintjie het my geleer ek kan ook dalk so kreatief iets kan regkry, en ek het geleer by die prent oor die hot-flashes dat mans ook daardie siekte kan kry …

  3. Ek is mal oor die hondjie skoene. Dit is goed gedoen.

  4. Hoe is dit dan ‘n MAN in daardie slaapsak?

  5. Die piesang-en-aarbei karretjies herinner my nou aan daai vingerkoekie-karretjies ,met die mariebiscuit wiele en smartie ligte, wat mens by al wat n kerkbazaar en skoolkoekverkoping was gekry het toe ek klein was. Onthou jy dit nog, Tina?

  6. Daai hondtjieskoene sal mens darm twee keer laat kyk .

  7. monicahaddad01

    Geniet elke keer al hierdie foto’s van jou!

  8. Is al jou apparate nou weer in n werkende toestand?

  9. Oee ek hou van die Tuintjie in die balie..

%d bloggers like this: