RSS Feed

Vrydag byskrifte

Nou wie dink jy is verantwoordelik vir die hittegolf? Gelukkig het ons dakwaaiers, maar dit krap net die warm lug deurmekaar.

Dankie vir die inloer/deelneem. Ek hoop jy het ‘n heerlike naweek!

1

little-girl-piglet-friendship-libby-and-pearl-2-605x605

2

unusual-animal-markings-1

3

219

4

hiding-ninja-funny-dogs-61__605

5

14679_923781367656639_1858349946599210649_n

6

funny-sleeping-cats-17

27 responses

  1. Hiers ek, hiers ek – vergeet nooit van jou Vrydag byskrifte. Geniet dit te veel!

    1. Piggy-jaloers “Die hoed ruineer ons vriendskap.”
    2. Kalf “Waarom staar mense na my met ‘n vraagteken op hul voorkop?”
    3. Muis aan streepfotograaf: “Druk die knoppie, druk die knoppie!”
    4. Biddende hond: “Ons sê dankie vir die kos…”
    5. Hottentot: “Dans van die flamink”
    6. Slap-kat: “Hierdie posisie gee lammenightes”

  2. 1. Hey! Dit is my hoed daardie. Pas perfek by my veltoon.

    2. Ek het die resies gewen en nou rus ek.

    3. Vir die laaste keer: Ek wil nie die puisie op jou neus afneem nie.

    4. As jy my nie kan sien nie, is dit nie ek wat die vleis gesteel het nie.

    5. Hottentotgot 2015 Cha Cha Cha kampioene

    6. Tyd om te rus.

  3. Kyk net hoe pronk daai twee hottentotte. Oe, dis mooi!

  4. 1. Pienk hoed vir ‘n pienk varkie
    2. Ek sal verdomp nie oor die tou trap nie.
    3. En die voolkie gaan waar uitspring?
    4. Het jy klaar aangetrek?
    5. We could have danced all night…
    6. Purrrrfekte plek om te doeks!

  5. Nommer 4😀 Lyk asof hy baie ernstig bid vir middagete!

  6. Daai vark is n regte boelie!

  7. Hei, Tina! Laatlam het besluit ons trek vlg week na ‘n ander kompleks en ek sit met ‘n stuk vryskutwerk, dis hoekom ek so desperaat stil is. Maar ek kan nie hierdie prettige foto’s weerstaan nie.
    1. Ascot, hier kom ek en Miss Piggy
    2. Ek bevraagteken als
    3. Oo, jou smoeletjie lyk so groot!
    4. Waa’s hy, waa’s hy, waa’s hy?
    5. Show time!
    6. Sewende hemel

  8. 3.Streepmuisiekamerakoekeloer.
    4.Skaamwoef.
    5.hotnotnotsgotriel.
    6.Anti-koue kieterkat.

  9. Nommer 5 is die beste een!! Lekker naweek!!

%d bloggers like this: