RSS Feed

Vrydag Byskrifte – Dieremaniere

Sug… is dit by julle ook so warm. Hier word op die Landgoed gaan ons glad nie ‘n sonbed nodig hê nie (ons het al ‘n harkapster en skoonheids vroutjie wat elke week kom ) Miskien moet ons aanbeveel dat hulle vir ons ‘n swembad moet bou?

Dankie vir die inloer/deelneem. Hoop jy het ‘n heerlike naweek.

1

4c8c74a133b8a27fda98f3b002a87279

2

1920110_929108130457296_4869317777155406090_n

3

1514277_784202794982676_3605010272979930256_n

4

10474214_775278502541772_7721589340009616832_n

5

Dieremaniere?

10959637_795762923826919_694180579708765623_n

6

eff09e3074047dcffb74e1558f1a9509

 

32 responses

  1. a very amusing gallery!

  2. 1. Life is not fair!
    2. Wonder why they all wished me a safe journey?
    3. So this is what is meant by a backbiter!
    4. Don’t worry, be happy!
    5. Jig, die ding groei dan hare!!
    6. Caring is sharing… right?

  3. Ek het nogals
    n diep giigel in my oor hierdie vrydag enetjie

  4. Ek dink ‘n swembad is ‘n puik idee op die Landgoed. Net vir manlief vertel die naweek ek wil ook eendag daar gaan aftree. Niks so lekker soos ‘n swempie in hierdie hitte. Plant net betyds bome vir skadu, asb.

    Ek speel alweer laaste, maar bly dit vir my lekker:

    1. Skeefoog: “Ek gaan my ma sê!”
    2. Krok-free-ride
    3. Seekoei: “Waars my chomp ma?”
    4. Bobbejaan “ruggie-krap” maniertjies
    5. “Sies Oom – bad jy nooit?”
    6. Afrikabal – in die hande van die honne …

  5. Ek moet werrrkkk – g’n tyd vir speel nie. Maar ek kan (2) nie weerstaan nie: Moeilike landing!

  6. 1. Jy sien my nie…
    2. Walk on water!
    3. Lovebite
    4. Hierdie maroelasap maak ons lekkerlyf!
    5. Die omie het lelike klere aan!
    6. Mynnnne!

  7. 1) Was nie ek nie

    2) “What are we doing tonight?” “The same as every other night. Try to take over the world.”

    3) En so byt elke goeie daad jou aan die gat.

    4) Mense doen dit en hulle noem ons ape?

    5) Kry ‘n onderbroek, oom.

    6) Hulle het die been afgevat, nou baklei ons maar oor die bal.

  8. Daai arme seuntjie gaan vanaand nie kan slaap nie…

  9. 4: Bwahahahahahaaaaaa! Die mense dink ek gaan vir Nkandla betaal????

    More sal julle almal lees van hoe ek, Skeletor, deur die hele (regte) bobbejaan spesie gemoer was…

  10. Ja dankie dis warm. Dis lekker! Ek hou van warm! Ek is nou maar net nie gemaak vir die koue nie.

  11. Whahahaha!! Ek was nou lekke in trane (gelag)!!!!! Veral vir die 2 been dier!!!

%d bloggers like this: