RSS Feed

Respek

Ek het die week besluit dat elke mens basiese respek verdien en dat dit die mense wat nie ander o9f hulle goed respekteer die mense met ‘n probleem het!  EN elke hond kry sy dag, sê die spreekwoord.

Miskien moet jy liewer saam met my glimlag!

1450176_795769617159583_1975883148569778872_n

 

1374253_10153037654346112_160588640086634845_n

10155031_994997427194209_4653840305683085601_n

10636310_795817067154838_5815555774022207366_n

10922817_10153035099626112_4706881725647213070_n

10978531_795736860496192_6352608998196070997_n

19 responses

  1. Dip ‘n ouma is so oulik!

  2. Hiehiehie. Die eendjies agter die hond aan het my werklik laat glimlag. Die laaste een het ‘n fronsie met ‘n smile gebring.

    Jou eerste sinne klink maar kwaad? iemand het iets verkeerd gedoen? Soos jy sê – laat ons liewers saam glimlag!

  3. Ek is mal oor die hoender een hehehehe

  4. Die tweede ene is baie oulik! Laat mens amper dink aan een van hierdie shampoe advertensies waar die model haar hare so rondskut

  5. Dis nou n lekker versameling goeie voorstellings!

  6. Respek – een van my gunsteling seepkissies.

    Ons het eendag in Wiskunde gesit toe een van die meisies die onderwyseres net “Ja” antwoord in die plek van “Ja, Juffrou.” Ons het toe almal ‘n preek gekry dat sy ons respek verdien, want sy respekteer ons. Sy het ons daardie dag gewys (op ‘n heel gemoedelike wyse) dat sy ons nooit net “Ja” nie, maar ons altyd met respek aanspreek. Les van die dag: Respek verdien respek.

    • Dis juis my agrument Ek probeer so hard om elkeen wat my pad kruis met respek te behandel, maar party kan net nie worry nie . Dis gewoonlik die wat maak of die hele lewe rondom hulle draai … ek moet nie aanhou want my bloedruk kan dit nie hou nie

  7. Another fun set! The last two are so cute!🙂

  8. Kostelike foto’s! En hierdie laaste een is baie wyse woorde…

%d bloggers like this: