RSS Feed

Hoeveel sal jy betaal?

Latino skryf ‘n interessante blog oor lobola Nou wonder ek hoeveel jy bereid sal wees vir jou/’n maat te betaal as jy sou moet?

 

me003390

uRpZN-300x300

IMG1

tumblr_inline_mmu9f2iMO91rta5cy

28 responses

  1. Sjoe, geen geld kan my maat koop nie. Hy is te kosbaar!

  2. 😉 Soos ‘n vriendin van my altyd sê: Trou vir geld en werk vir liefde.

  3. Spokie sny spoor

    Mmmm – wys jou net, alles moet op die ou end oor geld gaan. So asof liefde gekoop of verkoop kan word.
    Oulike prente! I like.

  4. Watookal my skoonouers sou vra, sou ek betaal en ek sou die Oom nog ‘n tien persent tip ook gegee het.
    Die waarde wat daai vrou in my lewe bring is onskatbaar!

  5. Love the Madam and Eve strip🙂

  6. Goeie vraag.
    Ek lief Madam & Eve😉

  7. Ek as vrou,sou baie vernederd voel as ek by my ouers gekoop moes word.Dis weereens daardie seksistiese ding,dat ‘n vrou iemand se besitting is.

  8. My man sê hy sal groot lobola betaal aan my ma as sy my terugvat😀

  9. Dis nie die dame/meisie wat besluit hoeveel dit is nie. Dis tussen die ouers wat die onderhandeling plaasvind is dit nie? Paar mooi opregte melkkoeie sal nogal werk, dan het mens egter n bul ook nodig en die grond ook!

  10. Talie, my rooikop is meer werd as al die reenboe se goudpotte. 🙂.

    Dit moet darm maar erg wees om so hard te spaar. Dan moet die troue se gled en al daai goeters nog bykom! :0

  11. Mmmmm….. dis ‘n goeie vraag!

%d bloggers like this: