RSS Feed

Vrydag Byskrifte – Nie vir sensitiewe lesers)

Sjoe, op ‘n Vrydag aan die einde van die maand moet mens uit die dorp bly, maar as iemand verjaar moet Tinatjie die blomme gaan koop.

Dankie vir jou inloer/deelneem. Hoop jou naweek is lekker.

1

34709

2

995605_10153056898389700_8217197487999420188_n

3

10269435_541343202654738_2848149461134506116_n

4

31220

5

10945628_10153071781324700_1087022841747390262_n

6

84429515

30 responses

  1. Eks darm terug na ‘n woeste naweek. Maar speel graag saam …
    1. Dogtertjie: “Ek leer pa fietsry.”
    2. Uil: “Die man met die kamera zoem alweer sy een-oog uit.”
    3. “Ek klim sommer op my trollie as my vrou nog langer shop …”
    4. Bosluis: “Hier sal ek ‘n diep boorgat moet sink om bloed te vind.”
    5. Gytjie “Net gou my vitamine C aanvul.”
    6. Leeu: “Brullll – wat stink so!”

    Moes jy weer blomme gaan koop? Wel, ek het laasweek die pragtigste blomme ontvang vanaf ‘n pragtige vriendin. Eks mal oor blomme en sal hul die heeldag natspuit!

  2. 1,Ek hoop van harte dis net die pienk fietsie wat gekrimp het
    2. Peekahhhoooo!
    3, Mammie, wanneer kom jy my haal?
    4, Gowwermentsagent
    5. Moet ek nou self hierdie sap uitsuig?
    6. As ‘n skurwe tong haar nou lek, sal sy meer as daardie toiletpapier nodig kry

  3. 1) Les vir ‘n dag: Moenie ‘n wettenskap met jou 3-jarige dogter aangaan nie.

    2) Ek mag ‘n uil wees, maar mooi bly mooi.

    3) Die vreugde van ‘n gat op ‘n strategiese plek

    4) Ontbloot: SARS suig bloed

    5) Dit better vir my verkoue help

    6) Leeu: ‘Is die bruin goed die tomalley waaroor hulle so te kere gaan?’

  4. Awesome pictures my friend.

  5. En daar slaat ek ‘n totale blank! Ek dink dis daai bosluis se skuld – of dalk die leeu…
    Ek’s darem bly die ou in foto nr. 3 is nie van sy trollie af nie ;0)

  6. Ek hoop die Tannie kry klaargemaak voor sy omkyk…

  7. O jirre antie. dis so lekke commin hier ek voel sommer tuis.
    Ek hou van pienkfiets man. “pretty in pink”

  8. So funny the first one😀

  9. Hoe lekker lag ek nou!

  10. #2 koeieeeeee!!
    #6 Gier gom gak.

  11. 1 Moet onthou om nie weddenskappe in die kroeg te maak nie

    2 Waaar’s die muisie? waar’s die muisie? .. DAAR’S die muisie

    3 Hoop die wassery maak gou met my klere!

    4 DRINK,,,, drink,,, drink

    5 Is dit wat die goggas verkies?

    6 Sappige ete met servette!!

    *
    Okkie C. Jansen van Vuuren

    Van: rondomtaliedraai
    Gestuur: ‎Vrydag‎, ‎30‎ ‎Januarie‎ ‎2015 ‎11‎:‎17‎ ‎VM.
    Aan: Okkie Jansen van Vuuren

    rondomtaliedraai posted: “Sjoe, op ‘n Vrydag aan die einde van die maand moet mens uit die dorp bly, maar as iemand verjaar moet Tinatjie die blomme gaan koop. Dankie vir jou inloer/deelneem. Hoop jou naweek is lekker. 1 2 3 4 5 6 “

  12. Hier gaan dit net so dol. Dit lyk my na gister se drama by Bedford sentrum wil almal gou die ander omliggende sentrums leeg koop. Lief jou oulike foto’s! Lekker naweek. On 30 Jan 2015 11:17 AM, “rondomtaliedraai” wrote:

    > rondomtaliedraai posted: “Sjoe, op ‘n Vrydag aan die einde van die > maand moet mens uit die dorp bly, maar as iemand verjaar moet Tinatjie die > blomme gaan koop. Dankie vir jou inloer/deelneem. Hoop jou naweek is > lekker. 1 2 3 4 5 6 “

%d bloggers like this: