RSS Feed

Bird feeder

Ek het die volgende epos ontvang en deel dit graag met jou… ek het eerste handse ondervinding van voëljies wat op die stoep poef! … Dit laat mens egter dink!

10417679_10152407541542945_315041299073230862_n

THIS IS THE BEST MAXINE EVER, EVER, ………….EVER!

 I bought a bird feeder..  I hung it

on my back porch and filled it with seed.

What a beauty of a bird feeder it was,

as I filled it lovingly with seed.

Within a week we had hundreds of birds
taking advantage of the
continuous flow of free and
easily accessible food.


But then the birds started
building nests in the boards
of the patio, above the table,
and next to the barbecue.
 
Then came the poop.

It was everywhere:

on the patio tile,
the chairs, the table …….

 everywhere!

Then some of the birds  turned mean.

They would dive bomb me and

try to peck me even though I had
fed them out of my own pocket..

And other birds were
boisterous and loud. They
sat on the feeder and
squawked and screamed at
all hours of the day and night
and demanded that I fill it
when it got low on food.

After a while, I couldn’t even
sit on my own back porch
anymore. So I took down the
bird feeder and in three days
the birds were gone. I cleaned
up their mess and took down
the many nests they had built
all over the patio.

Soon, the back yard was like
it used to be ……… quiet, serene….
and no one demanding their
rights to a free meal.

Now let’s see……
Our government gives out
free food, subsidized housing,
free medical care and free
education, and allows anyone
born here to be an automatic citizen.

Then the illegal’s came by the
tens of thousands. Suddenly
our taxes went up to pay for
free services; small apartments
are housing 5 families; you
have to wait 6 hours to be seen
by an emergency room doctor;
Your child’s second grade class is
behind other schools because

 over half the class doesn’t speak English.

Corn Flakes now come in a
bilingual box; I have to
‘press one ‘ to hear my bank
talk to me in English, and
people waving flags other
than ”ours” are
squawking and screaming

in the streets, demanding
more rights and free liberties.

Just my opinion, but maybe
it’s time for the government
to take down the bird feeder.
  

If you agree, pass it on; if not,
just continue cleaning up the poop!

16 responses

  1. Jare gelede toe dit nog opstande genoem was, was daar so ‘n poging in Kimberley. Ongelukkig vir die kriminele element het een van die huise langs die pad behoort aan ‘n skerpskutter uit die eerste wereldoorlog. Die oubaas het op sy huis se dak geklim met sy 303 Bulnose en elke keer as iemand oor sy heining kom hom horisontaal met die grond gemaak.
    Die polisie het 22 lyke uit sy erf verwyder en die polisie bevelvoerder het my later vertel hull het elkeen ‘n derde oog in die middel van die ander twee gehad. Op die dag wat sy verhoor sou begin het daar 8 senior advokate opgedaag om sy verdediging te behartig e 95% vat die MOTH lede was in vol uniform in die hof. Die saak is teruggetrek deur die staat en die oubaas is later terug Britanje toe om nader aan sy familie te wees.

    • Sjoe ja mens het vergeet van die opstande … dit was so erg dat mens seker paaie nooit gery het nie.

      Ek moet darem sê ek sou dit darem nie ondersteun het nie. Vir my is een se lewe nie meer werd as ander nie

  2. Spokie sny spoor

    (Aitog – nog een waar my kommentaar weg is. My huisrekenaar kort upgrade )
    Maar wou net sê: hierdie stukkie van jou bevat ‘n diep waarheid …

  3. Daar is ‘n paar Chinese waarhede. Een is in die lyn van: Gee ‘n man ‘n vis en hy het kos vir ‘n dag. Leer hom om vis te vang en hy het kos vir ‘n lewe.

    • Dis dalk die ideaal maar hier in Afrika sal mense liewer ander se besittings afneem. Dis vir my hartseer hoe hulle op die winkels toesak en ek wed jou dis nie die hongerstes van die hongeres nie.

      • Dit is Afrika se bakhandkultuur wat hulle altyd agterlik sal hou.

        Ek dink enige iemand het simpatie met iemand wat steel weens honger. Maar vandalisme, geweld en selfverryking is nie honger nie.

  4. Reblogged this on Skeletor's Journal of Evil and commented:
    Goeie een die…

%d bloggers like this: