RSS Feed

Vrydag Byskrifte

As dit baie by jou reën sal jy asb. weer moet begin aanstuur. Dit raak weer droog in die Bosveld!  O nee wag … hoor jy die donderweer? Dalk kom die reën wat hulle vir more voorspel het.

Hoop jy het ‘n heerlike naweek. Dankie vir die inloer en/of deelneem.

1

24a9a1cd00000578-2908028-the_portraits_vary_from_the_very_serious_to_the_very_silly_pictu-a-21_1421200170043

2

24a9a1b000000578-2908028-the_categories_cover_everything_form_the_very_basic_dress_to_mom-a-25_1421200246019

3

24a9a2ac00000578-2908028-the_photographer_captures_the_terror_and_excitement_of_the_bride-a-47_1421200656220

4

24a9a5cb00000578-2908028-the_competition_received_over_20_000_entries_this_year_pictured_-a-26_1421200272051

5

24a9a27c00000578-2908028-the_international_society_of_professional_wedding_photographers_-a-19_1421200123211

6

10407581_713074382143721_7648609665190075784_n

Die foto’s is geleen/gesteel/gebruik uit Engelse Koerante

 

 

27 responses

  1. Praat jy van reën? Amper uitgereën in Magoebaskloof, die 4×4 het daar afgegly. Die rooigrond glad soos seep.

    Soos gewoonlik is ek laat, maar weerhou dit my nie om saam te speel nie:
    1. Bruid: “Ekt nie geweet jy het tatoots op jou boude nie?!”
    2. Baba: “Wat ‘n mondvol – dit smaak bitter”
    3. Bruidegom: “Wharra! – wat het ek nou net gesien?”
    4. Bruid: ” Jammer Liefie, mamma het ‘n ander hond gekry”
    5. Sweep-vangs-inbreek (nie dat ek dit goedkeur)
    6. Uiteindelik slaap hy (sug), nou’s dit my beurt …

    Oulike fotos. Eintlik is die 2de een kosbaar!

  2. Full of fun images my friend🙂

  3. Jy het voorwaar ‘n oog vir ‘n oulike foto.
    After the wedding ring… comes the suffering… sê Hulle!

  4. Dit laat my altyd glimlag as ek na die foto’s kyk!! Die een met die hond en fopspeen is te kostelik!!!

  5. Die gevatte kommentaar is reeds gevat! Ek sal maar net geniet!

  6. 1 Dit is nie wat bedoel word met ‘n RUIKer nie!

    2 Praat klaar dominie of ek sluk hierdie goudvis in

    3 Hoe ry die bruilof sit sit so …

    4 Jy bly nog steeds my beste vriend

    5 Vergeet daarvan … jy gaan haar nie uit die winkels hou nie!

    6 Laat een d*(()_ ons nou steur en daar is moelikheid.

    *
    Okkie C. Jansen van Vuuren
    Hoopstraat 14 Kuilsrivier 7580
    vvuureoc@outlook.com

    Van: rondomtaliedraai
    Gestuur: ‎Vrydag‎, ‎16‎ ‎Januarie‎ ‎2015 ‎01‎:‎29‎ ‎NM.
    Aan: Okkie Jansen van Vuuren

    rondomtaliedraai posted: “As dit baie by jou reën sal jy asb. weer moet begin aanstuur. Dit raak weer droog in die Bosveld! O nee wag … hoor jy die donderweer? Dalk kom die reën wat hulle vir more voorspel het. Hoop jy het ‘n heerlike naweek. Dankie vir die inloer en/of deel”

  7. Hei Tina – hierdie foto’s is groot pret!
    1. Maar Skat, sê vir die afrigter dis ons troudag!
    2. Die liefde glo alles, hoop alles, verdra alles.
    3. Aargh – ons gaan bots!
    4. Ounooi bly nog lief vir jou…
    5. Lyk na pret – yee-ha!
    6. Ek hou dit lekker nat vir hom.

  8. 1. Vuilspel
    2. Gaan ek dit ook eendag moet doen?
    3. The king has lost his throne
    4. Soet bly tot Mammie van honeymoon af terugkom
    5. O nee, jy gaan my nie weer so vang nie!
    6. Sjjt, Tiger slaap!

  9. Thank you for the laughter!😀

  10. Soos altyd die oulikste foto’s! Hier by ons is die storm nou verby en alles is heerlik nat. Die opgaartenk wat die reënwater opvang loop oor! Nou gaan ek by my ander dogter kuier vir die naweek, vir n voor-verjaarsdag bederf, niks met die reën te make nie. Geniet n wonderlike naweek!

  11. Ag soos altyd glimlag ek te lekker vir jou foto’s Tina!

%d bloggers like this: