RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Lekker dis Vrydag… Oeps, ek het vergeet as mens aftree is elke dag Vrydag!

Hoop jy het ‘n heerlike naweek. Dankie vir die inloer/deelneem – jy maak my naweek!

1

231

2

1904153_10152624377101374_4493795772302846775_n

3

10882205_682222798562472_2731330820183539987_n

4

10888854_10152650210181374_4271174911092076579_n

5

10881674_10152966479349700_7036887616836944336_n

6

10846041_10153107324862454_7947156886198889327_n

21 responses

  1. Dankie vir al die oulike prente en jou moeite. Eks mal oor die skewe-bek kameelperde.
    1. Nuutste kaalkopbaba-spaghetti-hairstyle
    2. Bosveld shortdrop “loo”
    3. ‘n Rugrit op Knersers
    4. Foto van Rondtomtaliedraai en haar viendinne op die ‘beach’
    5. Tone tel: “One…two…three.”
    6. Varkie splash-pool in die Sahara

    Ek wou draai by jou Vrydag, maar lyk my ons dag was te kort…

  2. 1 On top of Spagetti all covered in chease

    I found he two meatballs with the greatest of ease

    2 For the runs on the run?

    3 Kyk nou wat doen ek aan daai langbek paddavanger se nek!

    4 Ons lyk goed maar dit help nie vir die versiendheid nie.

    5 Weet nie of die strek oefeninge sal help nie

    6 Vaaldam !! Waar is daai kontrakteur??

    *
    Okkie

    Van: rondomtaliedraai
    Gestuur: ‎Vrydag‎, ‎09‎ ‎Januarie‎ ‎2015 ‎07‎:‎22‎ ‎NM.
    Aan: Okkie Jansen van Vuuren

    rondomtaliedraai posted: “Lekker dis Vrydag… Oeps, ek het vergeet as mens aftree is elke dag Vrydag! Hoop jy het ‘n heerlike naweek. Dankie vir die inloer/deelneem – jy maak my naweek! 1 2 3 4 5 6 “

  3. 1 Spaghetti bliss
    2 Port a potty
    3 Ek kom op my perd my blink vosperd…
    4 Cool perde
    5 Ek gee op, Tannie Frannie se Joga beer vat die koek
    6 Piggy pensive

    Jy sê die nie Vrydag nie?!

  4. 1. Spaghetti simfonie deur Schubert
    2. A girl has to come prepared
    3. Knyp-knyp teen die tak uit
    4. Sien jy dit al?
    5. Lazy Boy
    6. Waterbesparing? Lyk my daar’s ‘n droogte op pad.

    Na my aftrede is ek besiger as ooit tevore. Ek verlang amper na die rustiger dae van ‘boardroom brainstorming’. Dalk moet ek my man met vakansie stuur?

  5. 1. Ekke wil ook lang hare soos Mamma he!
    2. Commode for the open road!
    3. Voorwaarts mars, as jy nie vinnig loop nie gaan jy bars!
    4. Die familie kyk ‘n 3D fliek
    5. This little piggy went to market…
    6. Ag nee sies man, die water is dan vuil!

  6. #4: Kaizer Chiefs fêns by die sokker.

  7. Hallo Tina!
    1. Slinger-om-die-smoel
    2. Buitelug in die oortreffende trap
    3. Ou Ryperd
    4. Jy is cooler as ekke
    5. Joga Beer
    6. Swartvark, swartvark…

  8. Ek geniet al die foto’s so baie!!! Jy het beslis ‘n gawe om hulle te kry!😀 Nee wat dis nie altyd Vrydag hier nie!! Te veel dinge om in die week om my besig te hou!! Lekker naweek Tina!

  9. Lyk of die spaghetti baie goed met die babatjie akkodeer!

    Ek sien altyd so uit na jou Vrydag-foto’s, Tina, dis net die manier om die naweek met n lekker hart te begin.

%d bloggers like this: