RSS Feed

Vrydag Byskrifte

So met die nuwe jaar moet ons kyk of daar nog belangstelling in die uitdaging is.  Hoop jy is ‘n gereed vir die opwindende jaar.

Dankie vir die inloer/deelneem Mag die naweek reg na jou smaak wees.

1

24593ECF00000578-0-Sometimes_the_continued_festivities_place_an_excessive_strain_on-a-33_1420058460535

2

1004622_596023623775331_425418600_n

3

10308358_682222775229141_8921636430273043012_n

4

10620679_10152960431984700_958257146702539159_n

5

10882205_682222798562472_2731330820183539987_n

6

10891972_10152975021234700_3444758611489436995_n

 

31 responses

  1. Oulike foto’s.Ek is alweer mosterd na die maal.

  2. Eks bietjie laat om saam te speel, maar wil net sê dat die padda met die blaarsambreel vir my die oulikste is. Al is dit dalk photoshop. Ek meen – ‘n padda wat bang is vir water? Ja nee, lyk my in die nuwe SA word enige iets moontlik.

  3. Schöne Bilder lieber Gruß und ein gutes Wochenende im neuen Jahr liebe Grüße Gislinde

  4. Nee, na ek tannie Frên s’n gelees het, gaan ek nie eens probeer nie.

  5. Dit voel nie soos Vrydag nie.. maar ek weet oknie meer watter dag dit is nie

  6. LOL.baie dankie😀

  7. OMG is it Friday again already?😀

  8. Hallo Tina. Ek’s reg vir die jaar – het tot vir Blogging 101 ingeskryf!
    1. ‘You are gilding the lily, my dear.’
    2. ‘Nou waar kry ons ‘n trekdier?’
    3. Elegansie
    4. ‘Mens, wat vertel jy my – ek kan my ore nie glo nie!’
    5. ‘Kom, skêrbek, beweeg!’
    6. Beslis nie voëls van eenderse vere nie

  9. Dis my eerste probeerslag:
    1. Bo blink onder stink
    2. Ek jok nie vir jou nie Liefie
    3. Hoekom is water so nat?
    4. Yin & yang
    5. Hi ho Silver!
    6. Jy sal eet wat ek voorsit of sonder kos bly

  10. #1 is presies hoe ek voel oor krismis.

  11. Ek stel altyd belang…

    1.Ek is nie ‘n blienkieng krismiskat nie!
    2.All dressed up and nowhere to go…
    3.Willie natword as ek swem nie
    4.Waatttt? Het jy ‘n foto geneem?
    5.Vinniger of ek ruil jou in vir ‘n nuwer model!
    6.My goeie gedorie Griet, kan jy nie sien ek wil eerste vreet nie!

%d bloggers like this: