Wishes for 2015:
May you ALWAYS make the right move
May your cup runneth over with love
MAY YOU ALWAYS FIND SHELTER FROM ANY STORM
May you remain good looking and looking good.
May you find the perfect diet for your body and your soul.
May you find perfect balance in the company you keep.
May you have as much fun as you can before someone makes you stop.
May the worst thing that happens to you come in slobbery pink and furry TAN.
May you manage to MAKE time for Time Out!
May all the new folks you meet be interesting and kind.
May you always know when to walk away… and when to RUN!
AND MAY YOUR FRIENDS & FAMILY ALWAYS BRING YOU JOY
May the new year only hold good health,
successful projects, professional growth
and happiness for you
and your loved ones!
http://mattdavidky.blogspot.com/2013/01/happy-new-year-wishes-animal-pictures.html
Die varkie. 🙂
Mooi 2015 vir jou. Mag jy baie lekker blog, so saam met die ander seëninge.
Baie dankie Die allermooiste jaar vir jou ook
Lovely sentiments! Best wishes for a great New year!!
Thank you dear
En vir jou Tina, en vir jou! xxx
Dankie
Dankie Tina,dis pragtig!Mag die nuwe jaar vir jou ook al hierdie dinge inhou.
Dankie Vriendin
En vir jou, mallemeule!
Dankie Dolos… eish… Dolbul is beter
Soos altyd, pragtig, mooi jaar aan jou Tina.
Dankie Vriendin
Wish you luck for 2015 my friend
Thank you Jake
Elke May…… is kostelik, dierbaar en pragtig! Selfde wense aan jou ook!
Dankie Sus
Jy moet ook bietjie iets skryf vir my nuwe reeks!
Ek is glad nie ‘n skrywer nie
Dan is dit tyd dat jy iets daaraan doen. Dis nie so moeilik nie. Ek is ook maar nie n skrywer of n leser nie. Moet myself dwing om dit te doen
🙂
Ek stuur dieselfde wense met ‘n rondomtalie draai terug na jou toe. Mooi loop in 2015.
Baie dankie Mariekie
Ag jitte, dis te ouli, dankie Vriendin, mag 2015 sag met jou werk! XXXX
Baie dankie Carol
Ag hoe goed laat jy my nou voel!
Dis ‘n epos wat iemand vir my gestuur het. Dit laat my o0ok lekker voel
Sulke mooi wense maak mens sommer dadelik gelukkig! Baie dankie, Tina
Dis goed … Lekker dag
Dankie Tina. Al hierdie goeie wense en raad vir jou ook.
Dankie Ben… dis lekker om jou te ken
Ah!! So cute!! Best wishes for 2015!!!
Dit gaan vir jou ook ‘n goeie jaar wees.
Dankie 😀