RSS Feed

Viva Binnelandse Sake

Dit het die hele oggend gereën en ons het besluit om vanmiddag on ID’s by Binnelandse sake te gaan afhaal. 40 minute … drie van ons het ons kaarte gekry maar Tannie A se duimdrukke is nog weg.  (Sy is 88 jaar oud en sê sy gaan nie weer nie) Ag ek is so bly dis afgehandel. As ek dink my paspoort verval oor twee jaar – kry ek ‘n kramp op ‘n vreemde plek.

Daar is nogal hoop vir ons hier aan die Suidpunt van Afrika.

Tyd om te glimlag?

004 (2)a

images

72fd8d50c2f242b8b57624e40f59f94c

Funny Zebra 3-2011

funny-anti-theft

 

26 responses

  1. 😀 Bly jou kaart is daar!!

  2. Ja altyd iets anders! Bly jy het jou kaart gekry. Wonder wat van myne gaan word! Sal maar seker hier n persoonlikheid moet aanneem. Hoe lank nog voordat oue verval?

  3. Ag jittekie tog, as ek net aan Binnelandse Sake dink, voel ek skoon naar!

    • Ons het spesiaal gewag vir hierdie drie dae Die ander dae het hulle kamers vol mense gehad het wat wag. Volgende jaar sal dit beter gaan dan kan mense hulle kaarte kry in die maande wat hulle verjaar. Hierdie tyd was gratis vir pensionarisse

  4. Haha daardie eerste een is klassiek!
    My vingers maak nie meer afdrukke nie..was vreeslike verleentheid toe ek so drie jaar terug Engeland toe is en by doeane wou die masjien nie my afdrukke lees.Ek het soos ‘n boef gevoel.Gelukkig kon hul my per rekenaar identifiseer,maar dit het angsvolle twintig minute geduur.

%d bloggers like this: