RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Sjoe dis darem ‘n lekker lui rustige dag. Hoop hierdie Feestyd is vir jou baie aangenaam en dat die kuiermense so gou ry toe die kuier nog baie lekker was.

Dankie vir jou inloer/deelneem:

1

10849801_10152926247614700_6865480816323768437_n

2

10408543_10152934560814700_676324202365288096_n

3

10849739_10152947341954700_7017282523913170759_n

4

10403638_1527330874217696_3984896174607118321_n

5

1656369_673443919373910_1105598330_n

6

10460129_754459901272311_2137311323644878373_n

 

18 responses

  1. Die laaste foto laat my dink aan hoe mens voel na al die lekker eet van die Kersfees tyd!!😀

  2. Very funny. Love the last one……..roast pork is so tasty.🙂

  3. Hallo Tina!
    1. Mwaaah!
    2. Sondagmiddag – sjuut, Pappa slaap
    3. Kyk, ‘n luidier!
    4. Beauty knows no pain…
    5. ‘n Vervalser se droom
    6. Hei, waar’s jou bikini?

  4. 1 Sannie gebruik dit eerder vir ‘n stort ..jy ruik soos ‘n soutlek

    2 Ontspan en hou op na die bure loer!

    3 Is ek betyds vir die lentedans?

    4 Sjoe dis moelik on nie oor die lyne te gaan nie.

    5 Drankgeld getrek vir die nuwejaarspartytjie.

    6 Regte vark om soveel meisies vir homself te hou!

    *
    Okkie

    Van: rondomtaliedraai
    Gestuur: ‎Vrydag‎, ‎26‎ ‎Desember‎ ‎2014 ‎11‎:‎12‎ ‎VM.
    Aan: Okkie Jansen van Vuuren

    rondomtaliedraai posted: “Sjoe dis darem ‘n lekker lui rustige dag. Hoop hierdie Feestyd is vir jou baie aangenaam en dat die kuiermense so gou ry toe die kuier nog baie lekker was. Dankie vir jou inloer/deelneem: 1 2 3 4 5 6 “

  5. 1.Het jy al vanoggend jou tande geborsel?
    6.Gevolge van Kersfees oordadigheid.
    Te lui om verder te dink….dankie vir jou prettige foto’s.

  6. Ek hou die meeste van die eerste foto van die kameel. Die varkie laat my glimlag. Is dit geld wat so netjies opgestapel lê?

  7. Daai vark is gelukkiger as die spreekwoordelike een in Palestina!

  8. #2. Boom droom vir die res is te flou na gister🙂

  9. 1. En nou vir ‘n loopdop
    2. Kapoet gewerk na Kersfees
    3. Kan ekke by julle kom inkruip?
    4. Om sexy te lyk is harde werk!
    5. Die president se salaris?
    6, Hamlet is gemaklik met sy lyf!

%d bloggers like this: