RSS Feed

Geseënde Kersfees

Die grootste Kersgeskenk is die heerlike bui reën wat nou uitsak!

DSCN4054 (2)

12 responses

  1. Sjoe,dis ‘n pragtige foto!Ek hoop jy het ‘n heerlike dag gehad.

  2. Lekker bly dit reen en bring verligting

  3. Stuur vir ons ook van daardie watertjies!

  4. ‘n Laat geseënde kersfees vir jou. Hoop jou dag was een vol liefde en vrede.
    Dit is nou tyd vir voete opsit…… en rus.🙂

  5. WOW! Pragtig ontwerp. Dankie vriendin. Ek waardeer al jou moeite en al die fotos wat jy vir ons deur die jaar (alhoewel ek nog net 2 mnde blog) so bymekaar maak. Dis baie werk, ek weet. Moes jy daar by julle vir die ander ‘n party reël of is elkeen op sy eie vir Kersdag gewees?

    My Kersdag bestaan uit tonne wasgoed, omrede tussen 2 vakansies, en toe ek van my Kers middagete vanaf die kinders kom ,is al my klere sopnat gereën! Niemand huil toe saam met my, toe glimlag ek maar …

  6. Dit is ;n wonderlike geskenk! Hoop jy het ‘n vreugevolle dag geniet!

%d bloggers like this: