RSS Feed

Kerspret

Die mense is darem vreeslik vindingryk met die Kersfees grappies – ook een van die redes waarom ek die tyd so geniet.

Ek deel ‘n paar sommer dat jy kan saam glimlag.

1483275_829789500383838_584291880_n

10330268_832723430103702_5225072795646225366_n

20140112-010915

1527120_829790057050449_895873634_n

11611_10153114484657454_3946149565447142821_n

10383639_10153114484757454_5595916477254131387_n

10371954_10153114486777454_6031154030855202662_n

20 responses

  1. Geseende Kersfees vir jou, liewe Tina.

  2. Oulike prente. Het dit baie geniet.

  3. Lekker geglimlag hier!

  4. Merry Christmas to you too.🙂

  5. Pragtig! Uit die mond van die suigeling…..

  6. Jy het my sommer lekker laat lag!

  7. My favourite are the letters written by children. Their words always make me smile.

  8. Kostelik! Dankie vir die deeĺ

%d bloggers like this: