RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Hierdie gaan ‘n lekker lui naweek wees. Niks jaag jou êrens heen nie en jy kan agteroor sit en die lwe geniet. Of is daar nog iets wat jou jaag?

Lekker naweek. Dankie vir jou inloer/deelneem.

1

10625071_1516319195282402_8452378779673905333_n

2

5dee5278e421d6561f848978722f41ac

3

10806447_10204073890582398_823139606516525540_n

4

10849721_905522382813643_4862524800952778728_n

5

adca41c726f56fe31f19a15394937b40

6

f58472469c6a96af05d0ba9b89baf038

30 responses

  1. 3. I am the dish, you silly

  2. Spokie sny spoor

    Oulike prente en byskrifte. Ek gooi myne ook gou in:

    1. Kameelnek liefdes-spel
    2. (Hierdie honde-drive-out foto toor behoorlik met jou oë)
    3. Nuutste Baba poedingresep
    4. Ruiter-en-merrie afsaaltyd
    5. Koffie en koekie kat-kenades
    6. Kat vanaf mars

    Dankie jou moeite met die fotos. Ons geniet dit baie.

  3. Love the second photo especially. But they are all fantastic! Merry Christmas to you!!

  4. Net wat ek nodig gehad het!!😀

  5. Great smiles ag]ain. Love the baby in the mixing bowl, and that paw stealing the chocolate chip cookie.😀

  6. Hallo Tina – kersinkopies jaag my nog erg rond…
    1. Lastige liefde
    2. Die wind speel deur sy hangwange terwyl sy baas ‘n gedaanteverwisseling ondergaan.
    3. Sjarmante klein sjef-parmant
    4. Is jy dors? Toemaar, as ons by die huis kom, sal ek vir jou water gee.
    5. Dis ‘n skelm, lekkerbekkige kat daai!
    6. So dis hoe katte gedagtes opvang.

  7. Oulike foto’s.Ek is te lui om te dink.Luilekker naweek van niksdoen lê voor.

  8. 1 Te veel sopies tall horse noou neem vroulief hom huistoe

    2 Ek sien al die vee-arts se huis … hy sal die teenmiddel vir die Dogmore moet gee om die transformasiew om te gee

    3 Jamie Oliver tydens sy eerste reeks

    4 Toe het hulle hom ver oor die see gestuur Sarie en hier sit ons nou

    5 Fotografiese bevestiging van die koekiemonter se bestaan

    6 NEE! Brak ek is nie van Mars af nie!!

    Okkie

    Van: rondomtaliedraai
    Gestuur: ‎Vrydag‎, ‎19‎ ‎Desember‎ ‎2014 ‎03‎:‎07‎ ‎NM.
    Aan: Okkie Jansen van Vuuren

    rondomtaliedraai posted: “Hierdie gaan ‘n lekker lui naweek wees. Niks jaag jou êrens heen nie en jy kan agteroor sit en die lwe geniet. Of is daar nog iets wat jou jaag? Lekker naweek. Dankie vir jou inloer/deelneem. 1 2 3 4 5 6 “

  9. Ons gaan net vir die naweek weer Vredefortkoepel toe. Hier is my byskrifte :
    1.Sal jy my ruggie krap, toeeee!
    2.Nee regtig,Boet, dis tyd dat jy ‘n GPS koop.
    3.Ek het nie net die bak uitgelek nie, ek het ook in die bak gelek!
    4.Dis hier waar jou voorvader en Wolraad Woltemade hulle agterente gesien het, Poon!
    5.Hetttttt hommmm!
    6.Jip, kan ook nou ‘n paar kanale opvang!

  10. Ek is nou amptelik op verlof en ek kan nou ‘n bietjie rus. Great pics.

  11. How fun! Thank you for bringing me smiles on Friday morning, Rondom!🙂

  12. Ons gaan die naweek bietjie rondry en in Worcester shop. Daar is mos altyd ietsie waarvoor mens lus kry wat nie in die kaste is nie!.geniet jou naweek!

  13. 2. Hond Een: Ruiter van die Windjie wil ek blyyyyyyyyyyyyyyyyyyy
    Hond Twee: Retard…

%d bloggers like this: