RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Vanoggend het ek besluit my vriendskap met die weerburo sal moet eindig.  Limpopo is altyd in die 30% reën en dan reën dit nooit hier nie en hulle het 30 grade voorspel – nou reën dit katte en honde die hele oggend en dis koud!. Nou watse vriendskap is dit nou?  Nie dat ek kla oor die reën nie…

Hoop jy het ‘n lekker naweek en as die langpad aanpak – veilig reis.  Dankie vir die deelneem/inloer.

1

10363632_10202905567295046_8424250958465491684_n

2

1469851_10152514288167688_5102231637660219_n

3

10521736_10203812270522060_8329235130420893063_n

4

10641000_10204086395615016_461867920948538753_n

5

10710607_10203878829786000_8739205197973508978_n

6

10488382_10204098768244324_5112554196408132926_n

 

23 responses

  1. 1. “Surely You don’t expect me to eat that and be happy.”
    2. “Pappa, you are such a gentle giant.”
    3. “He is such a dare devil, this brother of ours.”
    4. “Now watch this landing!!!”
    5. “Is life really such a sad case as mother makes it out to be?”
    6. “Watch mother’s face when she finds me in the drinking water.”

  2. 1 Soen my Susanna

    2 Ons is mos kwaai katte ne Pa?

    3 9 Beoordeel en 1 swem

    4 Lugremme aan ons moet vinnig hoogte verloor!

    5 Wys hom Ouboet

    6 Ma het die seep vergeet!

    Okkie

    Van: rondomtaliedraai
    Gestuur: ‎Vrydag‎, ‎12‎ ‎Desember‎ ‎2014 ‎11‎:‎08‎ ‎VM.
    Aan: Okkie Jansen van Vuuren

    rondomtaliedraai posted: “Vanoggend het ek besluit my vriendskap met die weerburo sal moet eindig. Limpopo is altyd in die 30% reën en dan reën dit nooit hier nie en hulle het 30 grade voorspel – nou reën dit katte en honde die hele oggend en dis koud!. Nou watse vriendskap is di”

  3. 2,3, and 6 are my fave! Thank you, Rondom!🙂

  4. 1. Mini Viking
    2. So wraggies ‘n luis, Pappa
    3, Mamma, Sussie swem die water vuil!
    4. Dit gaan ‘n rowwe landing wees! Eish!
    5.Peekaboo!
    6. Moet net nie die baba saam met die badwater weggooi nie!

  5. Hallo Tina
    1. Die Rooi Baron as kleuter
    2. Sondagmiddag as Pappa wil slaap…
    3. Swemklas
    4. Bietjie affer met die linkervlerk…
    5. “Wie is jy? Kom, loop verby! Anders kry jou broek ‘n gaatjie!”
    6. Badtyd is lekker!

  6. Daardie laaste kindjie in die emmer..het jy geweet daar word so deursigtige plastiese diepemmer bad vir babas ook verkoop. kompleet soos moderne emmer.. nie dat ek dink hul kan baie lank in dit bad nie.. Plesierige fotos Tina.

  7. 3.Deesdae is daar beurte vir alles…beurtswem.
    5.Meerderheidsregering.
    6.Aardverwarming.

  8. Ag Tina! Daai eende en die honde is my gunstelinge!

    Ek gaan koop sommer eende die naweek. Of tarentale. Of iets met vere.
    😆

  9. Al die ou foto’tjies is kosbaar! Lekker naweek!

  10. Jy moet gaan loer by http://www.yr.no/place/South_Africa/. Hier by ons doen hulle veel beter as die weerdiens. Hartseer dat Noorweë ‘n beter idee het van ons weer as ons eie mense. Maar nou ja!

  11. #1. Alweer beurtkrag. Verdomp!
    #4. Euston we have a problem!
    #5. Koeheeeeeeeeee!!

%d bloggers like this: