RSS Feed

10 Desember 2013

Vandag woon ek presies ‘n jaar op die Landgoed!

DSCN2755 (2)

28 responses

  1. Klink ‘n glasie!!! Dit is so ‘n groot seëning dat jy gelukkig is waar jy bly. Hoop daar is nog vele gelukkige jare.

  2. Heerlik man. Kannie glo dis al n jaar nie. Sal regtig moet begin dink om te kom kuier! Drink n glasie saam met jou!

  3. Spokie sny spoor

    Net ‘n jaar? My jinne, hoekom het ek gedink dis veel langer? Maar geluk, so die tuin en paaie is nou al mooi gevestig?

    Blommie hulle se village wat net aan julle sin grens met die dam in, het ‘n baie mooi plek vir die diere. Ek sien die rooibokke daar het kleintjies gekry asook die blesbokke. Die tarentale loop in haar tuin rond asook die wilde hasies. Die nuwe vygies wat sy aangeplant het, het hul opgevreet …. so , die nadele is ook maar daar met die diere.

    Geniet jou plek, ek sal ook graag op so ‘n plek wil bly na aftrede. Hoop net jy is nog daar.

    • Ooooo ja ek het gehoor hulle het ook nou zebras gekry… as jy nou terug is moet jy my saamvat na haar toe dat ek ‘n paar foto’s kan gaan neem asb. Hier is dit nou doodstil maar die werkers op die perseel sal te graag ‘n ekstra stukkie vleis saam met hulle pap wil eet. Hulle het die bokkie gesiter gesien en maar kon hom nie later weer kry nie … so ons wag maar weer.

      • Spokie sny spoor

        Ja! Dit sal lekker wees, dan gaan sit ons by die dam en neem die voëls daar af. Ek sien die 2 zebras gereeld.

        Mens raak vreeslik erg oor die diere. Hoop julle bokkie is nog veilig.

        Ek het gister my mik-en-drukkie verruil vir ‘n lens-beginner-een. Kersvader het my besoek – so ek is reg om Januarie daardie kursus wat jy aanbeveel het, te begin. Hiehie, jy moet my skelm help, ek en Blommie is nou in kompetisie! Straf. (Speel net). Nooit – eks ‘n baie eerlike mensie… (met gekruisde vingers agter rug)

        • Ag dit sal nou baie lekker wees … Wat het jy gekoop? Nee wat ek en jy kan gaan slaap ons sal Blommie nooit inhaal nie Hulle het die bokkie nog nie gekry nie Ek dink hy het ‘n vreemde wegkruipplek Skuus die maak nie paragrawe nie

  4. Happy Anniversary!😀

    Mag jy altyd tuis voel daar Tina

  5. Nog vele meer herdenkings Tina!

  6. Baie gelukkige herdenkings. Onthou dit is nie te laat om ‘n staatsgreep te beplan nie … Verander die plek in ruk en rol oord vir wynvlieë!

    😊kkie C. Jansen van Vuuren
    Hoopstraat 14 Kuilsrivier 7580
    vvuureoc@outlook.com
    0219063652
    0761044013

    Van: rondomtaliedraai
    Gestuur: ‎Woensdag‎, ‎10‎ ‎Desember‎ ‎2014 ‎10‎:‎40‎ ‎VM.
    Aan: Okkie Jansen van Vuuren

    rondomtaliedraai posted: “Vandag woon ek presies ‘n jaar op die Landgoed! “

    • Neeee daar is nie ‘n manier nie Die ontwikkelaars het ons juis uitgeneem vir ete vandag en my kop is skoon seer. ek is gewoond aan kinders op ‘n uitstappie maar die is regtig half erger

  7. Sjoe,dis soos eergister wat jy ingetrek het.Is die ontwikkeling al amper klaar?Ek sien jy praat van die bokkie wat geskuif is.Het die omgewing baie gely en sal daar weer plek wees vir wilde diere as alles klaar is?

    • Nee jong die ontwikkeling bestaan uit huise, woonstelle en die sorgsentrum en as dit klaar is sal daar nie plek wees vir die bokkies of selfs die vlakvarke nie… die varke is darem buite die muur maar ek hoop daar sal vir hulle ‘n ontsnapkans wees. Dit mak my hartseer dat die mens so die diere se habitatte inneem is die naam van vooruitgang .

      • Ai, ek het gehoop dis ‘n diervriendelike plek,maar nouja,dis seker nie haalbaar nie.

        • Ja ek ook maar as mens later die diere nie meer kan versorg nie word dit die personeel se probleem en daarvoor is daar nie tyd nie. Die ander kant is dat jy in jou woonstel so lank moontlik versorg word en daarna skuif jy na ‘n kamer indien nodig. Die bokkie is nou na ‘n plaas waarheen die vorige een ook geneem is … dalk vind hulle mekaar weer.

  8. Bly jy geniet dit daar!

  9. Wow die tyd het gevlieg Tina!

    Bly jy is so gelukkig daar!

%d bloggers like this: