RSS Feed

Glimlag

Ons het gister nag 19mm reën gehad en al wat ek wil doen is glimlag – hoop ons kry nog. Vanaand gaan hulle die bokkie wat nog op die Landgoed is kom wegneem na ‘n veiliger plek. Ek is baie bly daaroor want hier is nie meer genoeg kos en water nie. Volgende jaar gaan hulle weer ernstig begin bou en dan sal dit beter wees as hy/sy nie hier is nie.

10514684_10153390617156038_6029400692961564121_n

10628200_403242436495030_2983578986861627115_n

10625158_10152909614149802_6565989952712334948_n

10846071_405569039595703_3460475147238602712_n

1517435_10204067941197245_2292361069710100779_n

10407953_655800651190903_3363378484155468899_n

25 responses

  1. I read it again…😀🙂 Thank you for sharing.🙂

  2. 😀 Bly oor die reen!!

  3. Ek is baie bly oor die reen, en die bokkie!

    Jou prentjies is oulik hoor!

  4. Spokie sny spoor

    Hiehiehie Tina, jou fotos is alweer op hul stukke vandag. En wrintiewaar, ek het ook die lys van oor die 50 gemaak.

    Die hond op die ‘exploded’ bank is baie oulik. Hy lyk nie eens skuldig nie. Dankie jou moeite. Geniet dit baie.

  5. Bly om te hoor daar’t darem oplaas vir julle ook n reentjie geval, Tina!

  6. Ek hou van daardie dieet!

  7. Ek weet darem nie so mooi of al daardie rampe mens reeds na 50 tref nie – wie het die lys opgestel, ‘n tienderjarige? “Being over 80” is nader aan die waarheid!

  8. You can live without sex but not without glasses … hehehe!

%d bloggers like this: