RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Wie het Limpopo se reën gesteel? Oom Paul se verjaarsdag is lankal verby en die reën bly weg…

Dankie vir die inloer/ deelneem. Hoop jy het ‘n heerlike naweek.

1

10449518_804753749583895_2165954167223952262_n

 

2

1395397_10152495267147688_6464165370002155569_n

3

10154282_10204638047023170_3567591181777643361_n

4

1939716_801382963254307_3434888307349765192_n

10448240_801809363211667_968461267940137470_n

6

10561730_1483832325197756_1379210808224530842_n

19 responses

  1. Lief die verkleurmannetjie en ek wens so daar kom ‘n kat verby en daat ou se tanne sleep agter sy hond aan. Die slang is grillerig en daai bootse to die for, of is dit nou Jackie en Daniel wat swo ydelik praat daar tussen hulle voete.

  2. Spokie sny spoor

    Lekker mistig hier in die berge. Maar steeds droog. weet nie wat gaan aan met reens hierdie jaar nie.
    1. Nuwe SA – Klaas is nou Baas
    2. Het julle geweet ‘n trapsuutjie kannie glimlag nie?
    3. Varkie-liefde-mania
    4. Die boots is versuip, ag – gesuip
    5. Nuutste dog-whisperer truuk
    6. Six-seater-slangbank

  3. 1. Nog een piep en ek bespring hom
    2. Groen is die nuwe swart
    3. Hierr kom die kieliekrappie…
    4. Moes dit nie Johnny Walker gewees het nie?
    5. Vasbyt!
    6. ‘n Gevaarlike kussing

  4. Eish Tina jy’s nie saggies op ons vandag nie nê…… toemaar ek verstaan droogte het so effek op mens😉

  5. 1. “Kom spoeg uit daai stuk vleis”
    2. “Mmmmm is dit nou hoe ‘n blog lyk”
    3. Attack of the Gremlins
    4. “Hallo my naam is Jack”
    5. Tandarts se noodgeval
    6. “Ohh ons LazySnake lê lekker Ma”

  6. 1 Nou masjeer jy reg terug sel toe en moenieidees kry nie
    2 Planet Fitness ek soek my geld terug
    3 Ses spene !! Oe die gedagte Wagter
    4 Gesteweld en gesuip?
    5 Hierdie een nie gewaarborg deur Corega nie
    6 Ssslaap my kindjies sssslaap ssssssssag my lege magie wag

%d bloggers like this: