RSS Feed

Sondag Kopies

Ai die tyd van die jaar is dit ‘n dolle gejaag.  Om vir seker mense ‘n geskenkie te koop is darem so moeilik. Geskenke soek is vir my lekker want ek doen moeite om iets spesiaal te kry en die soek is soms lekkerder as om dit te gee.  Ek sukkel darem altyd om iets vir mans te kry.

Hoe soek jy geskenke? Hou jy daarvan?  Dalk sien jy hier iets ouliks… indien nie hoop ek dat jy ten minste darem sal glimlag.

1383545_242809799205504_2113384482_n

 

10731160_881296971932512_750512290062612222_n

10653664_1517318058502618_3629330408474054914_n

1510818_881805125215030_5899190149374001564_n

10313142_10201926404322310_1555274067755430912_n

10245484_882526388476237_5773993821927044787_n

10423637_767472533318135_7626928428907294723_n

26 responses

  1. 🙂 but, 191 for the rolls😕

  2. Ek dink my blog is geskuif,maar ek sukkel Tina!

  3. Die skoenekas is net die regte ding!!

  4. Ek hoef gelukkig gewoonlik net 3 persente te koop en werk so dat ek dit Maart Junie en September doen. As ek so gelukkig is dat ek my broer oor Desember sien kom daar ‘n vierde een by en dit doen ek gewoonlik in November.
    Adoonsie kry altyd die skaap en of varkboud se been. En vir ons vriende koop vroulief gewoonlik die persente.
    Gelukkig is daar deesdae geskenksakkies en ek gebruik sommer die wat ek laasjaar gekry het

    Hierdie skoenrak lyk na iets wat my Imelda Marcos gesien is

  5. Ek kan doen met daai toolbox, dankie Tina😉

  6. Mal oor die skoenerakkie, wonder waar kry mens dit?

  7. Die skoenerak dit kan net handig wees

  8. Ek smaak daardie aktetas in die eerst foto🙂

%d bloggers like this: