RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Sjoe, aan die einde van die maand so voor die skoolvakansie en Kersfees. Gelukkig is die winkels hier in die Noorde minder oordadig met Krismis goeters.

Dankie vir die inloer/deelneem. Hoop jy het ‘n heerlike naweek.

1

1475848_261043744048776_1871303496_n

2

24312_277151505771333_459131972_n

3

10513305_10152449146832688_804257415214347400_n

4

copy-of-58-d_thumb

5

10685484_869427523077361_5952199006431624583_n

6

10678849_715775331844384_2717136727601834241_n

24 responses

  1. I can’t stop laughing…๐Ÿ™‚ Thank you, Rondom!

  2. Spokie sny spoor

    Jammer – was uithuisig.
    1. Hande oplรช
    2. Hemeltoe (In vele opsigte)
    3. Eekhoring verdieping
    4. Dryfkrag in die bos (Jinne, waar staan hierdie beeld? Oulik)
    5. Rooispan lus vir bloed tap
    6. Slaap-en-stoeimania

    OUlike fotos Tina. Kannie wag vir die vakansie aan hierdie kant.

  3. Aaa – uiteindelik…agteros…
    1. Alfa-meeu
    2. Yee-haa!
    3. Twee koppe is beter as een
    4. Bosverrassing
    5. Gelukbringerpoppie: “As hierdie lot nie vandag wen nie, is daar moeilikheid.”
    6. Mamma moes vroeg gaan werk…

  4. ๐Ÿ˜† Bo-op Dis die tema

  5. ๐Ÿ˜† @ Those squirrels’ faces. Happy weekend to you.

  6. 1 It’s Britney Nelson Livingston Seagull and not Fluffy!!
    2 One for the money
    3 Is die lootjieverkoper weg skat?
    4 Johnny Walker se kleinseun Rim Runner
    5 Trek nou WEER my Barbie se kop af!
    6 Skeidsregter noem dit onbeslis EN vrede in haar huis

  7. Praat van een wat op n ander se kop sit! Sommer 3, amper 4, daarvan๐Ÿ˜‰

  8. 1. As jy vandag op my kop skyt…
    2. Wag, wag , ek koooom!
    3. Meanwhile in die eekhoringafdeling van die Titanic
    4. Boetie het nuwe wiele vir sy verjaarsdag gekry
    5. Ath julle een van hierdie ouenth theermaak…
    6. Jittekie tog vrou, wanneer laas het jy tanne geborsel?

  9. 2: Air Guitar Level: God!!!

%d bloggers like this: