RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Ons wag nog vir die reën, die nagte is verrassend koud vir November en ons wonder daaroor.

Hoop jy het ‘n heerlike naweek en dankie vir die inloer/deelneem. Dankie jy kikker my naweek op.

1

1460263_831440713557075_1165209468921296329_n

2

1379943_10152845594518769_8611284487812913427_n

3

10502444_815322648502215_7031014272679726808_n

4

41558

5

1794639_832042100163603_156343872435926367_n

6

10612828_821944504506696_5206753047635162198_n

20 responses

  1. Sien, nou is die naweek verby en ek kom nou eers by:
    1. Kinderomhelsing onder roomyswolke
    2. Vark – portret
    3. Fiets-swem in die wolke met die wêreld op jou skouers
    4. Hond: “Ouma, waarom is ouma se ore so groot?”
    5. Een kous op en een kous af … pasop!
    6. Trampolien-mishappening
    (Sorry Tina, moes maar bietjie gorrel …)

  2. Aaa – het dit laasweek gemis, maar jou reisjoernaal het meer as vergoed.
    1. “‘n Lug vol helder wolke” (watter mooie foto!)
    2. Troetelvark
    3. Atlas?
    4. Vra jou ma of jy kan kom speel
    5. Och, the bonnie wee lassies
    6. Hoog in die takke

  3. Ek hou vreeslik van die een wat die hond oor die heining loer!

  4. Ek wonder waarheen trap daai ou met sy fiets en die aarde op sy rug?
    Hoop julle kry gou reën. By ons is die weer ook snaaks.

  5. Ek voel soos die een in die laaste foto, so daar is geen byskrif nie. hahahahah
    Oulike foto’s Tina. Dankie vir die glimlag.😀 ♥

  6. After photo of the song …. It’s raining men??

  7. My fisioterapeut is n klranige fietsryer en het eenmaal in Durban aan n resies deelgeneem saam met haar man. Hulle het mekaar gewoonlik by die wenstreep weer ontmoet, maar die keer was sy nie daar nie. Sy het oor die rand gery die fiets het aan die tak gehang soos jou meneer en sy het onder aan boomwortels vasgeklou vir haar lewe🙂

%d bloggers like this: