RSS Feed

Sondag kopies

Dis koel hier op die landgoed vandag. Ek het gehoop ons kry nog bietjie reën maar die kanse lyk maar skraal.

Dankie vir die inloer – ek hoop daar is ‘n kopie waarvan jy sal hou en indien nie darem ietsie wat jou laat glimlag.

1513815_418713098283951_6013049860209591551_n

10345810_10154808045560015_3729290471555873971_n

Die het ek by ‘n mede-blogger gegaps!

img_0037

Rainbow-Pinata-Cake-3

1504528_423163724505555_1942033646007514786_n

Actualizate-recent5

 

24 responses

  1. Ou tannie teepot (Angela Lansbury) is ook al amper 90!! Een van die aandenkings war ek sou oorweeg

  2. Ag dit is nounet te mooi.
    Weet nie so mooi van die mint pad nie. My man sê as iemand dan ‘n wind gelaat het kan mens met reg sê “Allemintag.”🙂

  3. Nou wil oom weet. hoe kry Tinatjie dan vrinne? Almal is mos aanvanklik vreemdlinge. hoor nou. ek gaan matrone bel om te reel vir ‘n toer. ek sal my kamera bring. dalk kliek ons nog daar ook.

  4. Oehoeee – daai koek, daai koek, daai koek. Sug – Jong Tina, hoe lyk dit vir my hierdie jaar bly ons reën weg? Ek begin kommer. Eintlik moet ek nie kommer, dan kry my man meer boorwerk ….

  5. Ai ek het die week se kopies baie geniet!

  6. Tina!! Oom sê mos as jy kan gaps kan jy raps ek dink daai landgoed kan stories vertel. ek is binnekort in julle area. is jy lus vir ‘n koppie moer

  7. Daai onderbroek is ‘n goeie idee. het hy voor patches vir per abuis natpiepie ook?

  8. Die klippies is pragtig en dan natuurlik die twee bekers…die onderbroekie laat my lekker lag.Dankie Tina

  9. Vrolike teepot. Maar , ag , daai arme vissies.

%d bloggers like this: