RSS Feed

Sondag Kopies

Interessant hoe ‘n mens se lewe verander . Ek het vanmiddag opgemerk hoe baie van ons gesprekke oor kos gaan.  hehehe … ek het nog nooit so baie gekyk wat op ander mense se borde gebeur nie. Ons is soos kinders – amal kry kos volgens hulle dieëte en as daar iets op jou bord is waarvan jy minder hou, kyk jy verlangend na T annie A se bord en wonder of sy nie lus is om haar worteltjies te ruil nie. Ons het baie pret! (ag en jy kan maar jou weerhou om ons as verspotte klomp ou mense af te maak – jy is net jaloers!!!!)

Die kopies is effe laat, maar ek hoop jy sal daarvan hou. Indien nie hoop ek jy sal ten minste glimlag.

 6e875280e20b4c50737ce03393e3ee9f

 

10624701_716724788416105_8636088940376007631_n

1625485_717213471700570_3530797174865134440_n

b46f2d085ce7fb0769676423302b19e0

10431692_716244845130766_8368964774232428326_n

1466294_415885625233365_8762888356054810983_n

29 responses

  1. Ek vat die stoel.ek gaan net nie alleen daar sit nie. sexy rooibroek kan op my skoot sit!

  2. Spokie sny spoor

    Hiehiehie, jou fotos het my nie net laat glimlag nie. Dis stukkend-oulik verby. Ek dink jou lewe is een groot humor! Lekerrr

  3. Oud!? Nee my fok! Ek is 75 en de einde is niet in zicht! My advies oor eet. eet alles wat jy geniet.

  4. Oe jaaaaa! Ek wil alles hê asseblief. Behalwe die wiel. Ek het klaar so een wat hang in die tuin maar nie vir die blomme nie. Die wilde aapkinders speel daarop.😀

  5. Stunning Photography my friend🙂

  6. Die stoel met alles om jou is okay maar laat mens te veel aan n studiehokkie dink en studie is nou nie meer in my lyn nie! Die stort sal jou beslis van alle kante skoon blaas, daar sal niks van jou oor bly nie

  7. Daardie kantoor stoel.. alles byderhand.. maar die besem , hmm soms dink mense dit is handige voertuig ..vliegtuig

  8. Interessante stort sou dit graag eers wil probeer!

  9. Love the broomstick bike!😀

  10. Oulike goeters. Is daai meisie op die stoel ingesluit by die kopie?!

    Ja, snaaks hoe amper alles om kos wentel. Kyk net hoe baie kookprogamme is daar op TV, en elkeen wat reken hy is iets aan die sosiale hemelruim bring ‘n kookboek uit.

    Lekker aand vir jou, ek gaan nou braai!

%d bloggers like this: